Loader

Tag: hoe maak mens

Beesstertpotjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Beesstertpotjie2 beessterte opgesny4 wortels in dik skywe gesny3 medium gekapte uie1 blikkie botterboontjiessout1 pakkie beesstertpoeier250ml beesboeljon4 aartappels in dik skywe gesny250ml groen-ertjies250g sampioene6 murgpampoentjies in skyfies2 uie in skywe gesny Verbruin die beesstert in ´n warm pot met olie en gekapte uie. Voeg sout by. Voeg soppoeier en boeljon by. ...

Read more

Lekker Potbrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Lekker potbrood saam met braaivleis. klaar brooddeeg250 ml room1 pakkie sop (sampioen is baie lekker)bietjie knoffelswartpeperenige ander vars kruiegrasuitjie gekerfpietersieliebasielkruid Meng alles saam en sit in gesmeerde ysterspot. Kan bak in oond, maar die lekkerste as dit op die vuur gedoen word. Sit kole om die pot en bo-op deksel ...

Read more

Ossobucco

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

4 stukke Lendestuk (boonste gedeelte van ´n bees se boud)2 uie2 wortels4 stukkies knoffel500 ml rooiwyn400 g sampioene250 ml vleisaftreksel1 lepel koekmeelswart gemaalde peperoliesout Sout en peper die vleis na smaak, en vryf fyn gekapte knoffel in vleis.Marineer vir´n paar uur.Bedek die vleis met ´n lagie meel en braai bruin ...

Read more

Jan se Poeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Die is vinnig om aanmekaar te slaan en so lekker, jy kan speel met verskillende geure en variasies van vrugte saam, geniet. !! Groetnis Jan 1 Pak Jellie1 Blik kondenseemelk  (koud in yskas vir paar uur)3 Groot eiers ~ geskeiKookwater Maak Jellie en roer met koppie kookwater aan,Gooi kondensmelk  by.Klop eierwitte ...

Read more

Lekker maklike Souttert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

1 Sny witbrood1 koppie melkkwart pond kaas2 eetlepels botter3 eiers1 blik weense worsies1 klein uihalf pond ontbyt spek of ham Meng alles (worsies en ham fyn gesny) en bak 40 minute teen 350 grade. Geen kors is nodig nie.

Read more

Pofferige Meringues

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

3 Eierwitte´n Knippie sout1ml Kremetart250ml Strooisuiker2,5ml Vanieljegeursel Voorverhit die oond tot 120 grade C (250 Grade F)Klits eierwitte met sout en kremetart styf maar nie droog nie.Voeg strooisuiker lepelsgewys by, klits goed na elke byvoegingen voeg geursel by net voor laaste 2 lepels suiker.Voer ´n bakplaat met botterpapier uit.

Read more

Torrijas

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

8 Snye fraansebrood van die vorige dag1 Liter Melk200gr Suikerskil van ´n suurlemoen2 Eiers geklits1 Kaneel stokkie15ml Brandewyn5ml Vanielje geurselOlie Sny die brood in 1cm dik snye.Verhit die melk met die suiker, skil van ´n suurlemoen, kaneel stokkie, brandewyn en vanielje geursel daarin.Sit die snye brood in ´n bak en ...

Read more

Tuisgemaakte Blatjang

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

1kg vars vrugte, appelkose, perskes of tamaties2 uie fyn gerasper1 heel bol knoffel fyn gerasper1,25kg suiker940ml wit druiwe asyn30-40ml fyn gemmer10ml mostertpoeier15ml sout7-10ml rooipeper Was die vrugte skoon af, halveer en verwyder die pitte. Kook tot sag. Maal dan die vrugte fyn of klop die fyn met ´n houtlepel.Kook die ...

Read more

Tamatie Bredie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

1kg Skaapvleis in stukke gesny 25ml Margarine of oliel 2 Uie gekerf 1 Knoffelhuisie gekneus 10ml Sout Vars gemaalde swart pepper Aftreksel, water or wyn 500g Aartappels in stukke gesny 1kg Tamaties, ontvel en gekap 5ml Suiker 2ml Droë Tiemmie 5ml Marjoram Verhit olie in ´n groot kastrol en sorteer ...

Read more

Kinder Kulslaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

goed, gesond en lekker. Dit smaak glo kompleet soos mango en een manier om vir klein kinders hul pampoen te laat eet! Rasper gewone boerpampoen grofVoeg ‘n blik pynappelstukke met sap by asook lemoensap (van die 100% soort).Laat staan oornagGesondheid….! *****JP

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!