Tag: nageregte
Gebakte Kaaskoek Met Suurroom
Kors 1 Pak Marie-Beskuitjies, En Fyn Gedruk 125g Botter, Gesmelt. Vulsel 3 Eiers 125ml Strooisuiker 5ml Suurlemoensap 250g Roomkaas 125ml Suurroom. Versiering 125ml Vars Room, Geklits Vars Vrugte Kors Meng Beskuitjiekrummels En Botter. Druk Dit In In ‘N Tertbak Met Deursnee Van 24cm. Vulsel Klits Eiers En Strooisuiker Tot ...
Read moreSuurlemoenmeringuetert
Kors: 40 ml botter 30 ml strooisuiker 1 eier, geklits 75 ml mielieblom 187 ml koekmeel 2,5 ml bakpoeier knypie sout Vulsel 397 g kondensmelk 30 ml mielieblom 45 ml suurlemoensap 3 eiergele, geklits knypie sout Meringue 3 eierwitte 90 ml strooisuiker 1. Kors: Room botter en suiker tot ...
Read moreKoekstruif
Vla: 2 koppies melk 2 eetlepels vlapoeier 2 eetlepels suiker 1 teelepel vanieljegeursel Meng vlapoeier en suiker met melk, roer goed. Kook oor lae hitte tot gaar. Voeg geursel by en laat goed koud word. Koekstruif: 1 pakkie rooi jellie 1 pakkie vars aarbeie 2 eetlepels brandewyn 1 rolkoek of ...
Read moreOuma se doekpoeding
1 koppie suiker 1 koppie botter 3 eiers 2 eetlepels appelkooskonfyt 4 koppies meelblom 1 teelepels elk naeltjies (fyn), kaneel, gemmer ensout 3 teelepels koeksoda 1 koppie elk sultanas, korente, versuikerde skil, pitlose rosyne en melk koppie warm water, afgekoel 2 eetlepels brandewyn Sif meelblom,nealtjies, gemmer, kaneel en sout saam. ...
Read moreSjerrie en Kaneel Pere
Bestanddele: 4-6 Pere 1 Suurlemoen (sap uitgedruk en skil gerasper) 4 Eetlepels Muscovado Suiker of enige Bruinsuiker 60g botter of margarien 1 teelepel fyn kaneel 250 ml Old Brown Sjerrie Metode: Skil pere, halveer en verwyder die middelste pit gedeelte. Bedek met suurlemoen sap en plaas in vuurvaste bak. Meng die ...
Read moreMaklike Poeding
4 snye wit brood botter/margarien appelkooskonfyt – of enige gunsteling konfyt 4 eiers 30 ml suiker 5 ml vanilje geursel 2.5 ml pypkaneel Metode 1. Smeer brood met botter en konfyt, plaas bo op mekaar soos toebroodtjie. 2. Meng nou die res van die bestanddele saam. 3. Klits die eiermengsel. ...
Read moreDroom Appeltert
1 x blik tertappels (411 gram) 2 x eiers 190 ml strooisuiker 5 ml vanilla geursel 85 ml melk 60 ml botter of margarien 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 2 ml sout Metode: Klits eiers, suiker en vanilla geursel goed saam. Voeg melk by Smelt botter en voeg by ...
Read moreKoffie Pannekoek
Hierdie is nie ‘n gewone pannekoek nie. Hierdie is ‘n poeding! Die pannekoek moet warm wees………. 1 koppie meel 1 koppie melk 2 eiers 2ml sout 3ml bakpoeier 1/3 koppie olie goue stroop blikkie caramel treat neute 2 hoogvol teelepels koffiepoeier, opgelos in klein bietjie kookwater Klits die eiers saam ...
Read moreBrood en Botter Poeding
12 snye korslose ou brood (minstens 2 dae oud) botter/margarien Appelkoos konfyt 1 Kop Klapper 1 Kop Rosyne 4 Eiers 250 ml Melk 250 ml Suiker Metode Smeer brood met botter en lekker dik met konfyt Sny brood in driehoek vorms en pak in oondvaste bak. Gooi ‘n handvol rosyne ...
Read moreKaaslose kaaskoek (Mikrogolf)
Kors: ½ pak tennisbeskuitjies 60 g botter of margarien Breek die beskuitjies en smelt die botter vir 1 minuut in die mikrogolf en meng met beskuitjies om kors te vorm. Sit in die gesmeerde tertbord en plaas in yskas sodat dit kan koel raak. Vulsel: 3 eiers 1 blik kondensmelk ...
Read more