Choc chip Koekies

2014-01-20
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.2 / 5)

4.2 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

3,457
Related Recipes:
  • Biltong en Kaas Rots Beskuitjies

  • Sjokolade Hawermout Rots Koekies

  • Fluweel Koekies

  • Heuning Speserye Koekies

  • Energiestafies

My choc chip resep ( dis eintlik n soetkoekie resep)

6 x 250ml (6k) Meelblom
3 x 250ml (3k) suiker
500gr botter
1 desert lepel Kremetart
1 desert lepel Koeksoda
5 eiers
3ml (1/2 t)sout

Metode:
Meng droe bestandele. Vryf botter in droe bestandele. Klits die eiers en gooi by die droe bestandele.Meng alles goed saam. (moenie nog eiers by gooi nie as dit dalk droog lyk, meng net deeg goed.) Stel oon op 180C of 375F en. jy kan of bolletjies rol en plat druk met furk of met twee lepels uit skep en op bakplaat skep.Ek het sommer 2 teelepels gebruik. Bak vir 12 minute.

Variasies:
250ml (1k) klapper by droe bestandele
250gr Korente by droe bestandele
250ml Choc Chip by droe bestandele

*Katrien Snyman via Facebook Boerekos Kookengeniet

Recipe Type: Tags: , , , ,

Comments (2)

  1. posted by Fred Zeelie on December 7, 2016

    More dit lyk lekker. Stuur jul nie resepte op email nie?

  2. posted by Fred Zeelie on December 7, 2016

    Dankie

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!