Loader

Tag: nageregte

Ryspoeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

Jy het nodig: handjie vol droe appelkose of perskers, baie fyn gekap en geweek 125 ml selfraising flour 5 groot eiers, geklits 600 ml. vars melk 4 el fyn sagte appelkooskonfyt 1 koppie strooisuiker 2 kop koue gaar rys 1 el botter 1 tl vanielje essence kaneel om oor te ...

Read more

Tuisgemaak Bananaroomys

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

4 oor ryp bananas, baie fyngedruk 1 kop vars uitgedrukte lemoensap 1 tl karamel gleursel essence 500ml klaar styfgeklop room 2 el suurlemoenkwas of vars sap 100ml stroop 80ml strooisuiker Metode Meng alles mooi saam, behalwe room Vou die styfgeklopte room lig 8 gewys in. Skep in ‘n houer, trek ...

Read more

Grenadella yskaskoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Bederf vir enige soettand 2 blikkies Ideal melk – baie koud – verkieslik oornag in yskas 2 klein blikkie grenadellamoes halwe kop strooisuiker 2 pakkie suurlemoenjellie 2 kop kookwater 2x200g Tennisbeskuitjies Klop die Idealmelk tot styf, voeg strooisuiker by en dan die grenaddellas. Meng jellie met die kookwater en laat ...

Read more

Kom huistoe appeltert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

As die verlange byt…… Ma se kom huistoe appeltert 3 el botter 1 kop witsuiker ¼ Koppie melk 3 groot eiers 1 kop koekmeelblom 1 tl bakpoeier koppie vol fyngedrukte tertappels knypie sout room die botter en suiker saam tot lig roer eiers een-een by mengsel, roer mooi na elkeen ...

Read more

Droomtert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Lekker, lekkerder, lekkerste 1 blikkie Kondensmelk 125 ml Suurlemoensap 100g pakkie glanskersies opgesny 1 pak Malvalekkers opgesny 250g gladde maaskaas blikkie fyn pynappel crush 250ml room 1 pakkie tennisbekuitjies x-tra room Meng die kondensmelk en die suurlemoensap. Voeg die glanskersies(hou ‘n paar eenkant vir versiering), malvalekkers, maaskaas en pynappel by. ...

Read more

Koffie en Amarula Poeding ..

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

…. absoluut heerlik ! 20 ml koffiepoeier 125 ml kookwater 300 g malvalekkers 1 blik (410 g) ingedampte melk 60 ml Amarula-room 125 ml gekapte neute Los die koffie in die water op. Giet in groterige kastrol en plaas die malvas daarin. Laat eenkant tot die lekkers feitlik heeltemal gesmelt ...

Read more

Roomys Sjokoladesous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Vinnige sjokoladesous op roomys. 1 en halwe koppie Milo Halwe koppie Suiker Halwe koppie Melk Kook alles saam. Laat afkoel en bedien Wat oorbly , stoor in yskas tot later. Baie baie lekker!

Read more

Sjokolade – Piesangs

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

 SJOKOLADEPIESANGS – bennie geustyn – via Facebook Boerekos Kookengeniet 4 groot ryp piesangs 1x100g blok melksjokolade rum, koffielikeur of brandewyn(opsioneel) METODE: Sny ‘n dun stukkie skil in die lengte van die piesangs af. Breek sjokolade in blokkies & halveer. Druk blokkies in vleis van piesangs. Braai of onder oond rooster  piesangs ...

Read more

Predikantsvrou- Nagereg

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

liplekker warm nagereg… 3 groot eiers – geskei 190-375 ml strooisuiker.. gelang van jouse soettand 375 ml melk – volroom 100 ml meelblom – gesif 310 ml lemoensap – vars 30 ml suurlemoensap – vars skil geraper van 1 lemoen 45 ml botter voorverhit oond 180C So gemaak: klits die ...

Read more

Telefoon Poeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Ek wonder hoeveel van ons het hiermee grootgeword, ken vandag se kinders dit? Jou Bestanddele: 1 Eier 2 Kop koekmeel 1 Kop suiker 2 tl Koeksoda 1 Kop melk 1 el  Margarien 1 el fyn gemmer 2 lekker groot eetlepels appelkooskonfyt knypie sout   Vir die stroop: 3 Kop Water ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!