Loader

Tag: lekkers

Sjokolade Balletjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Verleidelike happies 250 ml versiersuiker200 g fyn gedrukte Marie beskuitjies125 g fyn appelkooskonfyt100 ml kakao125 g margarien5 ml vanilla Sif die versiersuiker en kakao saam. Voeg die res van die bestanddele saam. Meng goed en rol in balletjies. Rol dan in klapper / versiersuiker of kakao Plaas in yskas vir ...

Read more

Munchies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Soete bederfies 200 g gebreekte Marie beskuitjies500 g gesifte versiersuiker1 eier250 g margarien75 ml gesifte kakao Mikrogolf margarien ± 1 1/2 min oop op 100 % tot gesmelt. Sif droë bestanddele saam en roer by. Klits die eier en voeg by. Mikrogolf ± 2 min oop op 100 %. Roer ...

Read more

Tuisgemaakte Turkse Lekkers

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

Bestandele: 45ml gelatien 125ml koue water 500ml strooisuiker 190ml kookwater 4ml wynsteensuur 1 suurlemoen se sap 5ml vanielje geursel rooi voedselkleursel so gemaak: Spons gelatien in koue water. Verhit suiker en kookwater saam tot suiker opgelos het. Voeg wynsteensuur by en verhit tot kookpunt. Laat vir sowat 5 minute kook. ...

Read more

Nutella en Rice Krispies Blokkies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

‘n twis op ‘n klassieke lekkerte . 2 kop suiker 4 el Kakao 125 g Botter 125 ml room ½ koppie Nutella 1 el Vanielje 2½ kop Rice Krispies bakpoeier . Sprinkel ‘n 20 cm x 10 cm pan goed met bakpoeier In ‘n swaarboom kastrol, oor lae hitte, bring ...

Read more

Amandellekkers

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Amandellekkers(marsepein): 250g Gemaalde,soet amandels. 250g Versiersuiker. 1 eierwit. amandelgeursel en rooswater(opsioneel). Metode: Meng amandels en versiersuiker.Klits eierwit styf maar nie droog nie. Meng al die bestanddele saam om n stywe pasta te vorm.Knie tot dit mooi glad is. Vorm balletjies so groot soos albasters,of maak miniatuurvrugte en verf hule me ...

Read more

Butterscotch Blokkies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Hou tande hou…. lekker..!! 350ml bruinsuiker 10ml asyn 200g botter 200ml water 2.5ml vanieje essens Meng suiker, asyn, botter en water in ‘n kastrol roer dit oor stadige hitte tot die suiker opgelos is. Kook sonder om verder te roer tot dit die harde kraakstadium bereik het, as dit in ...

Read more

Tuisgemaakte nougat

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

  Benodighede: ryspapiervelletjies 100 g amandels, geblansjeer 200 g heel haselneute 100 g ongesoute pistasieneute, geskil 1 vanieljepeul of 5 ml vanielje-ekstrak 625 g suiker 150 ml vloeibare glukose 100 g heuning 3 eierwitte Metode Voer die bodem van ’n diep bakplaat of oondpan met bakpapier uit. Rangskik velletjies van ...

Read more

Verrassings Horingkies vir Kinders

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Benodighede 50 g sjokolade, in stukkies gebreek 10 kleurryke roomyshorinkies kleurstrooisels, sjokoladevermicelli en reënboogvermicelli gemengde lekkergoed Metode: Smelt die sjokolade in die mikrogolfoond of in ’n bak oor ’n kastrol met kokende water. Verf die ronde deel van die roomyshorinkies met gesmelte sjokolade en rol dit in die strooisels. ...

Read more

Klapperys – Ongekook

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

4 x 250 ml Versiersuiker 4 x 250 ml Klapper 1 Blik Kondensmelk 2.5 ml Kremetart knypie Sout 5 ml Vanielje geursel Kleursel ** Meng alles goed saam. ** As jy twee kleure wil maak, deel die klapperys in twee dele en gooi net ‘n druppel of so kleursel by ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!