Loader

S’mores ..

2014-02-17
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

2,143
Related Recipes:
  • Katjiebotter en Klapper Fudge

  • Tuisgemaakte Turkse Lekkers

  • Nutella en Rice Krispies Blokkies

  • Bar One Fudge

  • Kampvuur Poeding

Absolute bederf , braaivleis poeding, oud en jonk gaan dit geniet…

.S’mores…. Elke kind se droom koekie…!

40 tenniskoekies – so 2 pakkies
20  malvalekkers
150 g donker melksjokolade – gesmelt

Verhitte oond tot 180 °C.

Le die bakplaat met bakpapier uit. Plaas helfte tenniskoekies daarop. Sit ’n malvalekker bo-op elkeen. Plaas bakplaat in die oond vir net 2 minute. Haal uit die oond.
Skep bietjie van die gesmelte sjokolade bo-oor elke malvalekker.
Maak toe met ’n tennisbekuitjie bo-op elkeen vas.
Laat effe afkoel…. geniet …!!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!