Loader

Burger-riffiek

2013-08-24
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • mamma kraai se boerewors

  • Kerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep)

  • Niertjiepastei

  • Soutbeesvleis

  • Lewer op n stokkie

Marietjie deel met ons haar wenner hambuger pattie ..

Jy het nodig:

500 gr maalvleis,
1 ui fyn gekap,
2 snye brood lekker gekrummel,
vars pietersielie( ek vat sommer n hele paar takkies, die geur van pietersielie is heerlik in die pattie)
1 eier,
n hantjie vol oats.
Sout en peper,
chutney en bietjie woestersous na smaak.

so gemaak:

Vorm patties en sit in yskas vir so 10 tot 15 minute. Braai in vlak olie tot gaar en lekker goudbruin.

Deur: Marietjie Pelser via Facebook Boerekos Kookengiet..!!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!