Loader

Kerriekool – bottel en bêre

2014-02-11
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.1 / 5)

4.1 5 8
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

8 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Oorskiet rooi en wit wyn

  • Oupa Andre se sterk mosterd

  • Salmmousse

bottel en bêre

1 kopkool, in growwe repies gekao
1 ui, in ringe gesny
3 wortels, grof gerasper
100 ml appelkooskonfyt
65g tamatiepuree
2 ell suiker
1 tl breyani- mengsel
1 tl borrie
1 tl masala
3 tl matige kerriepoeier
2 lourierblare
1 kaneelstokkies
1 el suurlemoenkwas
500ml water

Plaas al die bestanddele in ‘n groot kastrol en meng deeglik. Bring tot kookpunt en kook dan nog sowat 5 minute lank totdat die kool, wortels en uie net sag is en die sous effens verdik.
Roer af en toe.
Laat afkoel op die plaat.
Skep uit in skoon, gesteriliseerde flesse en verseël.
Bêre in die koelkas.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!