Tag: boontjies
Skaapskenkel en Tamatiebredie Bonesop
Maak 2 gunstelinge een smul pot trooskos Bestandele 1 pakkie gespikkeide suikerbone bietjie kookolie 2 uie, gekap 3 knoffelhuisies – gekneus 1 el asyn 2 groot tamaties, mooi rooi ryp en sag – opgekap 1 kg skaapskenkels 500 ml beesvleisaftreksel 1 blik tamatieroomsop 4 wortels, gerasper 1 groot aartappel blokke ...
Read moreBone en Beestert Sop
Die lekkerste bone sop ooit !!! Jy gaan nodig he: 1 pak gespikkeide suikerbone Vroegmore gooi bone in water , week dit tot laatmiddag Spoel bone goed af, gooi in groot kastrol , bedek met water, bring tot kookpunt, kook tot bone sag is, voeg gereeld nog kookwater by. Die ...
Read moreBone en Vleis Sop
1 pak gespikkeide suikerbone 2 uie, gekap 1 kg gemengde stukke varkskenkel en beesskenkel met been 1 lt aftreksel van jou keuse 4 wortels geskraap, gespoel en gerasper 3 aartappels, geskil en gerasper 1 blik tamatiesop sout en peper na smaak Vroegmore gooi bone in water , week dit tot ...
Read moreOudtydse Kerrie Boontjies
Jy het nodig: 2 kg gekerfde boontjies 1 kg gekerfde uie 2 t (gelyk geskraap) sout So gemaak: Kook bogenoemde 10 min alles saam Meng nou: 250 ml asyn 250 ml water 3 kop suiker 2 tl Kerrie Mespunt Borrie 2 e (hoogvol) maizena So gemaak: Kook asyn, water en suiker saam. ...
Read moreGroenboontjie en Piesang kerrie
Hierdie kan as ‘n bykossie geniet word, of selfs ‘n warm slaai voorgesit word.. Benodighede: laat 60 gm sultanas vooraf week in 25 ml witwyn vir 4 ure 500 gm groenbone – gekerf 1 ui ringe gesny 12,5 ml olie sout 12,5 ml kerriepoeier 25 ml appelkooskonfyt 37,5 ml asyn ...
Read moreAnderste slaai
Ietsie anders as die allerdaagse ou slaaie, die is heerlik ! 2 blikke French Cut groenbone, gedreineer 2 groot avokado’s 1 uie, baie fyn gekap 3-4 groot e mayonaise sout en peper na smaak Sny avo’s in stukke Meng met gedreineerde blikkies groenbone en gekapte uie Meng mayonaise in ...
Read more