Loader

Tag: boerekos

Biermarinade

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Geskik vir die spit of rooster. 175 ml bier100 ml olie1 ui, in ringe gesny1 takkie pietersielie1 lourierblaar6 peperkorrels1 gekneusde knoffelhuisie30 ml suurlemoensap30 ml suurlemoenskil, gerasperMeng alles saam. *****jp

Read more

Duiwelsrib

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele:Varkribbetjies1 eetlepel marmite5 eetlepels suiker1 eetlepel mielieblom2 eetlepels asyn3 eetlepels fyn gekapte gemmerkonfytof 2 teelepels gemaalde gemmer1 huisie gekapte knoffelMetode:

Read more

Doopsous en Smere

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Avo & MaasMaak avokadopeer, bietjie suurlemoensap en maaskaas saam fyn.Kaas, Appel & SultanasGerasperde kaas, gerasperde appel en sultanas op brood.Kaas & BlatjangGerasperde kaas en blatjang.Kerrie-eierDruk ÂŽn hardgekookte eier fyn met mayonnaise, jogurt en ÂŽn knippie kerriepoeier.Linda-broodjieFyn opgesnyde groen soetrissie en ui saam met kaas op brood waarop botter en blatjang ...

Read more

Beesstertpotjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Beesstertpotjie2 beessterte opgesny4 wortels in dik skywe gesny3 medium gekapte uie1 blikkie botterboontjiessout1 pakkie beesstertpoeier250ml beesboeljon4 aartappels in dik skywe gesny250ml groen-ertjies250g sampioene6 murgpampoentjies in skyfies2 uie in skywe gesny Verbruin die beesstert in ÂŽn warm pot met olie en gekapte uie. Voeg sout by. Voeg soppoeier en boeljon by. ...

Read more

Lekker Potbrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Lekker potbrood saam met braaivleis. klaar brooddeeg250 ml room1 pakkie sop (sampioen is baie lekker)bietjie knoffelswartpeperenige ander vars kruiegrasuitjie gekerfpietersieliebasielkruid Meng alles saam en sit in gesmeerde ysterspot. Kan bak in oond, maar die lekkerste as dit op die vuur gedoen word. Sit kole om die pot en bo-op deksel ...

Read more

Mango Kelkie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

4 Ryp Mangos1 eetlepel suurlemoen sap2 groot eiers4 skywe pynappel150g suiker2 glase room Skil en sny die mango en pynappel in fyn stukkies.In ÂŽn ander bak meng die eiers en die helfte van die suiker.Verhit die room totdat dit begin borreltjies maak om die kante, haal van hiite af en ...

Read more

Ossobucco

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

4 stukke Lendestuk (boonste gedeelte van ÂŽn bees se boud)2 uie2 wortels4 stukkies knoffel500 ml rooiwyn400 g sampioene250 ml vleisaftreksel1 lepel koekmeelswart gemaalde peperoliesout Sout en peper die vleis na smaak, en vryf fyn gekapte knoffel in vleis.Marineer virÂŽn paar uur.Bedek die vleis met ÂŽn lagie meel en braai bruin ...

Read more

Jan se Poeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Die is vinnig om aanmekaar te slaan en so lekker, jy kan speel met verskillende geure en variasies van vrugte saam, geniet. !! Groetnis Jan 1 Pak Jellie1 Blik kondenseemelk  (koud in yskas vir paar uur)3 Groot eiers ~ geskeiKookwater Maak Jellie en roer met koppie kookwater aan,Gooi kondensmelk  by.Klop eierwitte ...

Read more

Pofferige Meringues

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

3 EierwitteÂŽn Knippie sout1ml Kremetart250ml Strooisuiker2,5ml Vanieljegeursel Voorverhit die oond tot 120 grade C (250 Grade F)Klits eierwitte met sout en kremetart styf maar nie droog nie.Voeg strooisuiker lepelsgewys by, klits goed na elke byvoegingen voeg geursel by net voor laaste 2 lepels suiker.Voer ÂŽn bakplaat met botterpapier uit.

Read more

Torrijas

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

8 Snye fraansebrood van die vorige dag1 Liter Melk200gr Suikerskil van ÂŽn suurlemoen2 Eiers geklits1 Kaneel stokkie15ml Brandewyn5ml Vanielje geurselOlie Sny die brood in 1cm dik snye.Verhit die melk met die suiker, skil van ÂŽn suurlemoen, kaneel stokkie, brandewyn en vanielje geursel daarin.Sit die snye brood in ÂŽn bak en ...

Read more