Loader

Mango Kelkie

2023-09-06
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Vrystaatse Korslose Melktert

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

  • Waatlemoen Kersfees Koek

  • Ouma se skoenboks krismiskoek

4 Ryp Mangos
1 eetlepel suurlemoen sap
2 groot eiers
4 skywe pynappel
150g suiker
2 glase room

Skil en sny die mango en pynappel in fyn stukkies.
In ´n ander bak meng die eiers en die helfte van die suiker.
Verhit die room totdat dit begin borreltjies maak om die kante, haal van hiite af en voeg nou die eiermengsel by.
Sit bak eiermengsel nou bo-op ´n pot kook water, laat dit so staan bo op die pot vir 5 minute en haal dan af om af te koel.
In ´n ander bak verwerk die mango en pynappelstukke met die res van die suiker en die suurlemoen tot ´n glade puree.
Voeg die puree by die eier en room mengsel en roer liggies.
Skep dit in glas kelke en versier dit met skyffies kiwi en aarbeie.
Bedien baie koud.

******Ja

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!