Loader

Recipes from Ingredient: beesvleis

Diepskep Macaroni en Maalvleis

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

  Lekker ou staatmaker keer op keer, ouma se diepskep macaroni en maalvleis gebak 60 ml kookolie 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies; gekneus en gekap 700 g beesmaalvleis 2 tamaties opgekap 30 ml tiemie 2 el tamatiepuree sout en peper na smaak Afronding: 3 kop rou macaroni, gaargemaak soos ...

Read more

Boere Beesvleis-Kerrie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Lekker soet boere kerrie met ‘n lekker byt 1 tot 2 kg beesvleis, groot blokke gesny (shortrib; brisket, chuck) 125 ml kookolie 1 eetlepel asyn 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies – gekneus 1/2 teelepels vas fyn gemmer 1 tl bruinsuiker Ā¼ teelepel borrie 3 eetlepels sterk kerrie poeier 4 ...

Read more

Steak-rolletjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

  Vinger aflek lekker een die,en sommer Ā tjop tjop aanmekaar…. 600 g Rump Steak in repies gesny Sous: 100 ml peri-peri / prego sous 100 ml blatjang 1 el bruinsuiker 200 ml coke cola 30ml olie Meng alles goed saam tot suiker opgelos is ** 4 Broodrolletjies van jou keuse ...

Read more

Frikkadel met ‘n “nice surprise”

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

So ietsie anders en smaaklik as die doodgewone frikkadelle, met ‘n lekker twist ! bestanddele: 1 kg topside maalvleis 4 varkworsies, ontdooi en uitgedruk 1 kop broodkrummels 1 kop gekerfde wortels 3 el tamatiepasta halwe kop yswater 2 eiers, liggies geklits 1 fyngekapte ui 3 fyngekapte vars knoffeltoontjies 1 tl ...

Read more

Kaaswors

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

5 kg beesvleis 1 kg vet of spek 80 g sout 1 el koljander 1 el growwe swart peper 2 tl fyn naeltjies 1 tl g fyn neutmeskaat 100 ml Worcestersous 1 kg sagte cheddar / gouda kaas (klein blokkies gesny) 15 g derms Was derms mooi skoon, week in ...

Read more

Ouma se Boerewors bredie met mieliepap

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

trooskos !! 2 uie, gekap 80 ml olie 5 knoffeltoontjies , gekneus 1 tl matige kerriepoeier 2 gekapte tamaties 2 aartaapels in kwarte gesny 500 ml kookwater 500 g boerewors, in happie groote gesny sout na smaak Braai die ui in die olie tot sag, voeg die knoffel en kerriepoeier ...

Read more

Krummelpap met Geurige Maalvleis en baie Kaas

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.9 / 5)

500g maalvleis 2 groot uie, gekap 1 groen soetrissie, 1 rooi soetrissie ontpit, gekap 3 knoffeltoontjies, gekneus , gekap 5 ml kerriepoeier 2ml borrie 50 ml olie 2 groot ryp tamaties, skywe gesny Mrs Balls vrugteblatjang Appelkooskonfyt Sout en peper na smaak 300ml aftreksel of kookwater . Om voor te ...

Read more

Oop spek , eier en kaas brood burger

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Vir die Burger:(genoeg vir 4 lekker groot patties) 800g topside maalvleis 1 ui baie fyn gekap 3 knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap 1/2 tl gemmer 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl droe pietersielie 3 eetl blatjang swartpeper 250 ml marinade van jou keuse vir jou oop broodjie burger: 8 snye ...

Read more

Ouma se Beesvleis Potbraai

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Kook met nostalgie 1 kg beeskook van jou keuse (dikrib, brisket, braising steak ens.) 2 groot uie, opgekap 4 knoffeltoontjies, gekneus 3 groot aartappels – geskil en halveer 2 el botter 1/2 tl tiemie 1/2 tl geroosterde koljander, fyngemaal mespunt fyn naeltjies swartpeper na smaak sout na smaak 1 el ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!