Loader

Steak-rolletjies

2016-04-23
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.3 / 5)

4.3 5 11
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

11 People rated this recipe

3,614
Related Recipes:
  • Alna se Bobotie met ‘n degie

  • “Sloppy Joe” Boepensies

  • Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’

  • Bobotie Pot Pasteitjies

  • Kerrie Bakkies

 

Vinger aflek lekker een die,en sommer  tjop tjop aanmekaar….

600 g Rump Steak in repies gesny
Sous:
100 ml peri-peri / prego sous
100 ml blatjang
1 el bruinsuiker
200 ml coke cola
30ml olie

Meng alles goed saam tot suiker opgelos is
** 4 Broodrolletjies van jou keuse
**Blaarslaai

So gemaak::
Marineer die vleis repies in sous vir minstens 2 ure

,
Geur met die sout en peper na smaak
Skroei die steaks in ’n baie warm pan met bietjie olyf olie; roerbraai nou lekker na jou smaak.
Gooi oortollige sous by en kook vinnig tot sous dik en taai raak

Sny die rolletjies amper middeldeur, sit bietjie blaarslaai op, en vul met repies vleis.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!