Loader

Recipes With Course: Ligte Maal

Pannekoek

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

3 x 250 ml koekmeel 3 groot eiers 175 ml koppie olie 25 ml asyn 3 ml sout 15 ml bakpoeier 4 x 250 ml water Metode Klits eiers en water baie goed. Gooi kookolie, asyn en sout by en klits weer goed. Gooi meel by en klits. Gooi bakpoeier ...

Read more

Vinnige Boontjiesop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Vinnige Boontjiesop 2 Blikkies suikerbone ā€“ gedreineer 3-4 Sopbene 2 liter water Paar repies spek klein gesny en uitgebraai 1 Aartappel in dobbelsteentjies gesny 1 ui fyn gekap 1 pakkie beesstertsop Sout & Peper, knypie gemengde kruie Metode: Braai helfte van uie in bietjie botter, voeg sopbene en gedreineerde bone ...

Read more

Hoenderlewerjies met byt

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele 500g hoenderlewertjies 90ml botter sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 1 ui, gekap 2 knoffelhuisies, gekneus 1 stuk Ā± 1cm gemmer, fyn gekap 5 ml borrie 12,5ml kerriepoeier of garam masala 1 brandrissie, ontpit en fyngekap 410g ( 1blik) tamaties, gekap 200g bevrore of vars jong ertjies vars koljanderblare(dhania) ...

Read more

Gevulde Baguette

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

3 klein tamaties, in skywe gesny 16 basiliekruid blare n halwe baguette (dun franse brood) kruie botter Sny die baguette in skywe, maar moet dit nie reg deur sny nie. Smeer die skywe met kruiebotter en vul met n tamatieskyfie en n basiliekruid blaar. Plaas die baguette op n koekieplaat ...

Read more

Garnale met lemoen

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.2 / 5)

20 garnale, ontvries en sonder die dop 1 rooi rissie, ontpit en in dun repies gesny 1 knoffelhuisie, fyn gesny lemoenskil van 1 lemoen die sap van die lemoen 30 ml fyn gekapte pietersielie Braai die garnale in olie vir 4 minute terwyl jy dit roer. Na 2 minute, voeg ...

Read more

Visvinger hotdog

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

30 ml mosterd 15 ml bruin suiker 30 ml suurlemoensap 90 ml olyfolie slaaiblare, gewas komkommer, in skywe gesny 8 visvingers hot dog rolletjies gebraaide uie Meng die mosterd, suiker, suurlemoensap en olie goed saam. Braai die visvingers in die oond volgens die aanwysigings op die pakkie. Plaas die rolletjies ...

Read more

Vinnige Pizza

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Hamburger rolletjies Mozzarella kaas pesto kersie tamaties basieliekruid paprika “paste” zucchini salami sout en peper Stel jou oond op volrooster. Sny die rolletjies in die helfte en rooster dit. Smeer 5 ml pesto op die een helfte en 5 ml paprika op die ander helfte. Sny die mozzarella in skywe ...

Read more

Pesto Hoender met pasta

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

500 ml penne pasta 500 g hoenderborsies, ontbeen en ontvel in blokkies gesny 2,5 ml sout vars gemaalde swartpeper na smaak 85 ml pesto Kook die pasta volgens die aanwysings. Terwyl die pasta kook, besprinkel die hoender met sout en peper. Braai die hoender vir ongeveer 7 minute tot bruin. ...

Read more

Lintnoedels met tamaties

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

250 g groen lintnoedels 250 g spekvleis, gesnipper 2 knoffelhuisies, fyn gedruk 50 ml olyfolie 1 blikkie heel, geskilde tamaties 1 blokkie hoenderekstrak Kook die pasta tot sag, dreineer dit en hou warm. Braai die spek tot dit begin verbruin. Skep dit uit en hou eenkant. Braai die knoffel in ...

Read more

Noedel-en-appel-gebak

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

150 g groot skulpnoedels 250 g spekvleis, gesnipper 3 middelslag Granny Smith appels, geskil en in skyfies gesny die sap van 1 suurlemoen 100 g cheddarkaas, grof gerasper sout Kook die pasta tot sag en dreineer dit. Braai die spekvleis totdat dit begin verbruin. Sprinkel die suurlemoensap oor die appels, ...

Read more