Loader

Gevulde Baguette

2007-12-04
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

1,044
Related Recipes:
  • Ouma se Kul Mielie Potbrood

  • Piesang en OBS Broodjie

  • Kaas en Kruie Broodjie

  • Peri-Peri Polonie Poffertjies

  • Flou val Toebroodjie

3 klein tamaties, in skywe gesny
16 basiliekruid blare
n halwe baguette (dun franse brood)
kruie botter

Sny die baguette in skywe, maar moet dit nie reg deur sny nie. Smeer die skywe met kruiebotter en vul met n tamatieskyfie en n basiliekruid blaar. Plaas die baguette op n koekieplaat en bak dit vir 8 – 10 minute in n voorverhitte oond van 200 C

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!