Bros aartappelskilslaai

2014-01-29
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,277
Related Recipes:
  • Koel Komkommer Slaai

  • Kondensmelk Mosterd Aartappelslaai

  • Geurige Rysslaai

  • Gebakte Bone Slaai

  • Wortelslaai

So ietsie anders vir slaai

8 aartappels se skille
15ml olie
200g gekapte spekvleis
blaarslaai
100ml gekapte haselneute
60g fetakaas, in blokkies gesny
2 rooi, ongeskilde appels, in blokkies

Skrop aartappels onder koue, lopende water. Druk droog. Skil aartappels in eweredige repe en braai in verhitte olie tot goudbruin en bros. Braai spekvleis tot bruin en bros en dreineer. Voer ‘n slaaibak uit met slaaiblare. Meng neute, kaas, appel, spekvleis en aartappelskille liggies. Plaas in slaaibak en verkoel.

*Magdel Stoop via Facebook Boerekos Kookengeniet?*

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!