Loader

Taai en krakerig gerookte Eisbein

2016-06-15
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.1 / 5)

4.1 5 25
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

25 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Varkribbetjie in die oond

  • Stadig Geroosterde Varkpens met Perskes

  • Oondgeroosterde Varkpens

  • Coca-Cola Varkboudtjops

  • Heuning en Gemmer Varkboud

Bestanddele
1 Gerookte Eisbein per persoon
3 el botter
1 pakkie Royco “spare rib” marinade (aangemaak soos aanwysings op pakkie)
3 el appelkooskonfyt
125 ml coke cola
Swaar gewig foelie

Metode
Voorverhit oond na 180 C
Sit vleisstuk in ‘n oondbak met botter gestip onder in.
Maak ‘n deksel van foelie en seel oondpan se kante mooi (blink kant na onder)
Bak teen 180 grade vir 3 ure. Haal uit oond en verwyder foelie.
Met ‘n skerp mes; maak dun snytjies in die vel van die Eisebin reg rondom.
Meng die appelooskonfyt en coke cola goed deur met aangemaakte marinade
Bedruip nou kort kort oor die Eisbein soos dit bak, oop oondbak sonder die foelie nou;
vir minstens nog ‘n uur tot taai en krakerig. Hou dit dop dat dit nie brand nie.
Dit moet baie sag wees en uitmekaar val.
Bedien met slaptjips, uieringe,og gebakte aartappel en  groenslaai

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!