Warm Aartappel – Spek Slaai

2014-04-03
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.5 / 5)

4.5 5 14
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

14 People rated this recipe

7,250
Related Recipes:
  • Koel Komkommer Slaai

  • Kondensmelk Mosterd Aartappelslaai

  • Geurige Rysslaai

  • Gebakte Bone Slaai

  • Wortelslaai

6 aartappels – sag gekook, nog lou warm, afgeskil en klein blokkies gesny
halwe pakkie spek lekker bros gebraai en in stukke gesnipper
halwe koppie cheddar kaas – in klein blokkies gesny
3 knoffeltoontjies – gekneus en fyn gemaak
sout en gemaalde swartpeper na smaak
koppie slaaisous van jou keuse
gesnipperde spring onion – vir garneer

Gooi aartappelblokkies in mengbak, meng knoffel en kaas blokkies saggies deur, sout en peper na smaak
In ‘n kastrol, maak jou slaaisous warm tot net voor kookpunt
Giet sous oor jou aartappels, vou liggies in
Gooi gesnipperde spekkies by, roer saggies deur
Sprinkel met fyn grasuie, bedien terwyl nog warm

Recipe Type: Tags: , , , , ,

Comment (1)

  1. posted by Tashnica Jones on March 20, 2016

    Dit lyk lekker ek hou baie van slaaie.Ek wil dit nog maak want,sjoe!Baie dankie vir hierdie resep

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!