Recipes With Course: Gebak Koekmeel
Katjiebotter koekies
Lekker koekblik bederfies – sonder koekmeel . 1 kop katjiebotter (peanutbutter) 1 kop bruin suiker 1 ekstra groot eier ~ (kamertemperatuur) liggies geklits growwesout vir sprinkel **opsioneel karamelkondensmelk, of smelt sjokolade Voorverhit die oond tot 170 C Voer jou bakplaat uit met bakpapier. Meng die bestanddele goed saam. Skep teelepels ...
Read moreOudtydse Boerbeskuit
Maak: 50-60 stukke Bereidingstyd: 11⁄2 uur, plus rys- en uitdroogtyd Baktyd: 1 uur Oondtemperatuur: 190 °C 22 g vars gis (of 10 ml aktiewe droë gis) 5 ml suiker 30 g (55 ml) koekmeel 250 g (270 ml) botter 150 ml melk 1,25 kg koekmeel, gesif gesmelte botter om oor ...
Read moreVetkoek (magwinya)
Soet, ronde Afrika vetkoek Bestanddele 7 koppies koekmeel (nie bruismeel) 2 teelepels sout 4 eetlepels suiker 1 pakkie Gis (10g) Louwarm water Kookolie (vir braai) Metode: In ‘n koppie gooi die gis en voeg warm water by. Laat staan tot dit begin skuim In ‘n groot bak; meng al die ...
Read moreKaas en Mayonnaise Muffins
1 x 500g bruismeel 100 g gerasperde kaas 250 ml melk of room 125 ml Mayonnaise 1/2 tl knoffelsout Mespunt Rooipeper (cayenne peper) Voorverhit oond na 180 C In lekker groot mengbak, meng al die droe bestanddele saam, gooi gerasperde kaas by, meng liggies deur met vingers Meng ...
Read moreOudtydse Botter Versiersel
250g baie sagte botter !! ~ nie margarien nie !! 500 g pakkie versiersuiker, sif gou deur 1 tl vanielje of amandel of karamel geursel 40 ml volroom melk Klits botter met elektriese klitsers tot dit sag, wit en donsig is Gooi nou die versiersuiker by, klits tot gemeng is – ...
Read moreBasaar pannekoek in grootmaat
16 k koekmeel halwe kop witsuiker 3 el bakpoeier 4 tl sout dosyn eiers 1 liter kookolie 1 kop asyn 18 k koue water kaneelsuiker In lekker groot skottel , klits saam : eiers , olie, asyn en ‘n bietjie water Sif koekmeel, bakpoeier, en sout saam, meng dan suiker deeglik deur met vingers ...
Read moreKaas Skons
450g bruismeel plus bietjie ekstra vir werksoppervlak 5 ml rooipeper 5 ml sout 150g botter 300ml melk plus bietjie ekstra om skons mee te borsel 1 xtra groot eier 150g cheddar kaas, gerasper Voorverhit die oond tot 200 ° C In ‘n lekker groot mengbak, meng bruismeel, rooipeper en sout ...
Read moreVinnige Wit Brood
Smul lekker vinnige brood, wat meer kan jy vra, Tuisgebak , die beste !!! 500g Bruismeel (Self Raising flour) 500ml karringmelk 1/2 tl sout Voorverhit oond 180°C Meng alles goed saam. Gooi in gesmeerde broodpannetjie Bak in voorverhitte oond vir 1 uur Met dank aan Maritza Farham
Read moreBroodrolletjies ~ Tuisgebak
Bak jou eie, tuisgebak die beste 1 pakkie winkel deeg of as jy self maak : Jy benodig 250 g witbroodmeel 250 g koekmeel 10 ml sout 10 g kitssuurdeeg 15 ml suiker sowat 250 ml louwarm water 45 ml olyfolie of botter 1 eier geklits met bietjie water ...
Read more