Kaas en Mayonnaise Muffins
2015-08-23- Course: Gebak Koekmeel
- Skill Level: Maklik
Average Member Rating
(4.9 / 5)
7 People rated this recipe
4,370Related Recipes:
1 x 500g bruismeel
100 g gerasperde kaas
250 ml melk of room
125 ml Mayonnaise
1/2 tl knoffelsout
Mespunt Rooipeper (cayenne peper)
Voorverhit oond na 180 C
In lekker groot mengbak, meng al die droe bestanddele saam, gooi gerasperde kaas by, meng liggies deur met vingers
Meng mayonnaise en melk saam , gooi by bruismeel mengsel werk mooi deur tot egalige deeg
Skep lepels vol in gesmeerde muffinpan
Bak15-20min in voorverhitte tot lig bruin