Tag: versiersel
Suurroom-Versiersel
Jy sal nooit weer ander resep nodig kry om Å versiersel te maak nie , perfek vir enige Kolwynjie; Ā beste vir Wortelkoek ! 500g versiersuiker, twee keer gesif 150g Ā sagte Springbok Botter 200 ml Suurroom paar druppels suurlemoensap Metode: Klits die botter, suurroom en paar druppels suurlemoensap saam met ān ...
Read moreVan melk tot geklopte room
Die is ‘n moet om te probeer, so maklik ! Van melk tot geklopte room ~Ā Klop met tot Room bestanddele: 1/4 Ā beker koue water 10 gram van ongegeurde gelatien 1 Koppie volroommelk 1/2 eetlepel vanieljegeursel 1/4 kopĀ versiersuiker more
Read moreDie lekkerste koek versiersels
FUDGEVERSIERSEL ( maak 500 ml) smeer oor piesangbrood of cupcakes. Kook suiker, botter en melk vroegtydig om af te koel. 187,5 ml sagte bruinsuiker 150 g ( 150 ml) botter 125 ml melk Kook vir 3 min en laat heeltemal afkoel tot koud. Klop 500 ml versiersuiker en 2,5 ml ...
Read moreVanilla Kolwyntjies met Roomkaas Versiersel
1 en halwe koppie meel 3 tl bakpoeier mespunt sout 1 koppie witsuiker 3 groot eiers ~ kamer temperatuur 1 tl vanilla geursel 3 el botter in kastrol gesmelt 1 koppie melk Voorverhit oond na 180Ā°C Voeg die droĆ« bestanddele bymekaar ~ Skud die mengsel in die bak so bietjie, ...
Read more