Rum-en-speserybotter

2007-05-10
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

320
Related Recipes:
  • Karamel Toffie Sous

  • Pienksous

  • Tzatziki

  • Kerrie Tamatie en Eiervrug(brinjal) Smoor

  • Sampioen en Biltong Sous

230 g ongesoute botter (250 ml)
160 g sagte bruinsuiker (200 ml)
2 ml fyn neutmuskaat
2 ml fyn kaneel
2 ml gerasperde suurlemoenskil
15 ml rum

Room die botter en die bruinsuiker saam. Klop die speserye en suurlemoenskil by. Meng dit goed en klop die rum bietjie vir bietjie by. Skep die botter in n potjie en bewaar dit in ‘n koel plek. Lekker saam met roosterbrood of gestoomde poeding.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!