Loader

Beker Poeding

2014-06-01
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3 / 5)

3 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Vrystaatse Korslose Melktert

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

  • Waatlemoen Kersfees Koek

Hierdie is die maklikste mikrogolf poeding… seker jy het al die ander bestandele in jou koskas….

160 ml koekmeel
120 ml suiker
mespunt bakpoeier
2 eiers
90 ml melk
90 ml olie
4 el karamel
1 tl koffiepoeier
2 tl kakao
1 el konfyt

Meng al die bestanddele saam en skep in twee bekers of bakkies. Bak 3 minute op hoog in die mikrogolf.
Voel bo-op, of dit opspring, as dit nog klam is, mikrogolf klein bietjie langer.

Bedien met styfgekopte room of roomys

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!