Tag: in die oond
APPELKOOSBOTTER OONDGEGEBAKTE SNOEK
In die oond net so lekker. Snoek sy eie unieke lekker smaak, met die lekker van hand eet saam brood en in spanning die grate uit te haal.vir die volgende happie heilsaamheid So gemaak Ā± 1.5 kg snoek – ontdooi3 suurlemoenekoppie appelkooskonfyt2 el vars gemmer, fyn opgekap6 knoffeltoontjies – 4 ...
Read moreMacaroni-la-Vienna
Die is sommer ‘n lekker bymekaargooi en bak dis.. Lekker smaakvolle randrekker – genoeg vir 4 . 250 g goeie gehalte gerookte viennas – happie grootte opgesny 2 kop cheddar kaas, gerasper 1 kopĀ mozzarella, gerasper 1 ui, gesnipper 2 knoffeltoontjies – gekneus 1 tamattie – opekap 5 el botter 100 ...
Read moreVerrassings Vis Pakkies
Hierdie is trooskos vir die siel, ek eet die gereg sommer met ‘n eetlepel in een hand en broodjie in ander hand sodat ek al daai heerlike sousies kan opdep met brood . Genoeg vir 3 pakkies, pas aan vir meer vispakkies 3 groot Hake fillette – gevries 1 groot ...
Read moreLekker heel skaapskenkels in die oond
6-8 skaapskenkels – baie lekkerder as elkeen sy eie skenkel kry Marineer sous: 3 groot uie fyn gesny halwe kop blatjang halwe teelepel fyn gemmer 6 huisies knoffel, gekneus 4 el heuning halwe kop bruin asyn halwe kop tamatiesous- goeie gehalte 4 el appelkooskonfyt blokkie biefekstrak 1 tl mosterdpoeier mespunt ...
Read more