Recipe Type: Potjiekos
Beesstertpotjie
Sous 60 ml Brandewyn750 ml droë rooiwyn375 ml blatjang125 ml Worcestersous125 ml tamatiesousbotterbone se vloeistof1 pakkie beesstertsoppoeier250 ml kookwater30 ml gemengde, gedroogde kruie30 ml Aromat5 ml knoffelsout5 ml suurlemoenpeper3 lourierblare 45 ml olyfolie2 kg beesstert, opgesny10 ml gekapte knoffel2 uie, in ringe gesny1 groen soetrissie, grof gekap2 selderystingels, in skyfies ...
Read moreLui Lekker Lamspotjie
Lui lekker Lamspotjie wat gaan tokkel met jou smaaksintuie. Propvol heilsaamheid. Lief vir kool? … die is ‘n moet ! Trooskos Jy het nodig: 2 kg Lamskenkels 2 hande vol klein uitjies – geskil 6 heel konffeltoontjies – geskil en gekneus 2 hande vol klein aartappeltjies – skoon geskrop 1 ...
Read morePeri Peri Hoenderlewertjies in die Potjie
Vinnige kamp ontbyt of heerlik as voorgereg by braai, of sommer maar net vir wanneer die lus jou beetpak ! . 2 x 500 g hoenderlewers, ontdooi, afgespoel en in stukke gesny 2 uie, fyngekap 3 knoffeltoontjies, gekneus 3 groen brandrissies, in lengte deur gesny 80 ml olie 150 ml ...
Read moreFlippen Lekker Wildsvleis-Potjie
Die is kuierkos ! . 1½ kg Wildsvleis kook stukke van jou keuse 2 uie – gekap 8 knoffeltoontjies, gekneus 250g sampioene – halveer 1 groot groen soetrissie, gekap 300g gemengde droë vrugte 2 el matige kerriepoeier 2 el vars geskroei gemaalde koljander ½ tl fyn naeltjies 3 el bruinsuiker ...
Read moreChefsharkie se Kalkoenpotjie
Heerlike alternatief vir ‘n potjie, Hierdie resep kan ook op die stoof gemaak word.Die kalkoen kan ook vervang word met hoenderdye of met haasvleis. 250 ml koekmeelblom 5 ml sout 5 ml swartpeper 5 ml gemengde, gedroogde kruie 1.5 kg kalkoen dye en boudjies, gesny in skywe 75 ml olyfolie ...
Read moreMiddel van die maand Potjie
Geurige Mins en Groente Potjie halwe kop olie 1 kg bees maalvleis 2 groot uie grof gekerf groen soetrissie grof gekap 2 aartappel – kwarte gesny 2-3 lemoenpampoentjies – halveer,pitte uitgekrap 3 knoffeltoontjies, gekneus 1 kop rou tastic rys 1 el kerriepoeier 1/2 tl borrie paar tamaties , in dik ...
Read moreBoland Skaap Potjie
Kookolie 8 skaapnek in 15 mm dik skywe gesny 8 skaap kneukels in 15 mm dik gesny 8 varkvleis kneukels, 15 mm dik gesny 8 klein uie 10 ml sout Vleisaftreksel 8 wortels, elk in 3 stukke gesny 3 groot aartappels, in blokkies gesny 24 jong groenbone, gehalveer 6 murgpampoentjies, ...
Read moreRooiwyn Tarentaal Potjie
Benodig: 1 groot tarentaal in porsies opgekap lekker groot stuk varkspek, in blokkies gesny 4 et botter 3 et kookolie 3 uie, gekap 4 knoffelhuisies, gekap 1 pakkie baby carrots 1 blaar seldery, opgekap lourierblaar 1tl tiemie 5 ml gedroogde oregano 250 ml droë rooi wyn 100 ml vleis aftreksel ...
Read more5 Ster pot
Hierdie is sekerlik die maklikste pot wat jy in jou lewe sal aanpak. Net 5 bestanddele!! 5 Aartappels in skywe gesny 5 Uie in ringe gesny 1 pak bevrore groenbone Ongeveer 2kg skaapskenkels en kookvleis Aromat Pak helfte van aartappels onder in pot Pak helfte van uie op ...
Read more