Tag: speserye
Speserymengsel om hoender te geur
Meng vooraf en hou in flessies. Dis maklik om hoenderstukke na willekeur met een van die volgende mengsels te geur: Speserymengsel: 30 ml sout 15 ml gemmer 30 ml bruinsuiker 2 t kerrie 3 t peper 4 t tiemie Kruiemengsel: 30 ml sout 1 t roosmaryn 3 t peper 1 ...
Read moreSpeserykoekies
… uit ouma se spens Die is en bly my favourite koekie forever, ek deel graag.. 300g koekmeelblom 7 ml koeksoda 5 ml fyn gemmer 3 ml fyn kaneel 200 g botter of margarien 200 g bruinsuiker 1 eier 60 ml heuning of stroop 12.5 ml strooisuiker Sif meel, koeksoda ...
Read moreSpesery mengsel vir hoender
SPESERYMENGSELS OM HOENDER TE GEUR – Martie Labuschagne – vie Facebook Meng vooraf en hou in flessies. Dis maklik om hoenderstukke na willekeur met een van die volgende mengsels te geur: Speserymengsel: 30 ml sout 15 ml gemmer 30 ml bruinsuiker 2 t kerrie 3 t peper 4 t tiemie ...
Read moreKruie en Speserye
Al ooit gewonder oor die gebruike van Kruie en Speserye ?? Pimento (Allspice) – Bredies Basiliekruid (Basil) – Tamatie, eier, kaas, skaap, visgeregte en slaaie Lourierblare (Bay leaves) – Sop, bredies, maalvleis, bobotie, piekels, vis en pastas Kappertjiesaad (Capers) – Vis- en ander seekosse Rissiepeper (Cayene pepper) – Kaas- ...
Read morePietersielie
Te veel Pietersielie, Seldery en/of Groen Rissies? Sny of kerf die oortollige produk in fyn stukkies reg vir gebruik. Vries in die ysblokkie-bakkies en bêre daarna in die vrieskas – reg vir gebruik !
Read moreRum-en-speserybotter
230 g ongesoute botter (250 ml) 160 g sagte bruinsuiker (200 ml) 2 ml fyn neutmuskaat 2 ml fyn kaneel 2 ml gerasperde suurlemoenskil 15 ml rum Room die botter en die bruinsuiker saam. Klop die speserye en suurlemoenskil by. Meng dit goed en klop die rum bietjie vir bietjie ...
Read moreKerriemengsel
125 ml koljandersaad 125 ml komynsaad 65 ml swartpeperkorrels 30 g kassiabas 30 ml kruienaeltjies 30 ml bruin kardemon 25 ml fyn neutmuskaat 5 lourierblare 25 ml fyn gemmer Brand al die bestandele behalwe die gemmer onder n matige rooster totdat dit n ligte stoom afgee. Oppas vir aanbrand. Laat ...
Read moreSpeserymarinade vir vark
2 gedroogde rooirissies 2 knoffelhuisies 4 swartpeper korrels 2 ml komynsaad 2 ml fyn kruienaeltjies 5 ml sout 60 ml wit asyn Stamp al die droë bestanddele en maak dit dan aan met die asyn, of gebruik n voedselverwerker. Bestryk die vleis daarmee voordat jy dit bak of braai.
Read moreSpringbokboud met Brijani Speserye
1 Springbokboud 45 ml botter 30 ml bruinsuiker 30 ml koekmeelblom 30 ml korrel mosterd 30 ml growwe sout 30 ml brijani speserye 6 vet knoffelhuisies, gekneus 30 ml vars gemmer, fyngekap 5 ml koljander 30 ml olie 2 rooi uie, fyngekap 1 pynappel, geskil, in blokkies gesny 250 ml ...
Read more