Loader

Oondgebakte Skaapkop

2017-02-03
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.2 / 5)

4.2 5 45
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

45 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

  • Strooperige Koeksisters

  • Vrystaatse Melktert

  • Bobotie

So lelik maar seker die lekkerste deel van die skaap

.
1 heel skaapkop per persoon, baie mooi skoongemaak, deurgespoel met lopende koue water, droog gedruk met skoon vadoek
250 ml water
4 el botter
suurlemoensap
sout
vars gemaalde swartpeper

*swaargewig foelie

So gemaak:

Voorverhit die oond tot 180 C

.
Sit skaapkop in oondpan
Spuit met bietjie suurlemoensap oor die skaapkop
Geur baie goed met sout en peper oral om
Gooi water in oondpan, stip oral met botter en bedek dig toe met foelie, seel die kante mooi
Bak nou vir 2 ure sonder om oop te maak
Verwyder die foelie versigtig, dis baie warm
Verlaag oond na 160 C
Bak nou sonder foelie vir nog 2 ure tot goudbruin,
Bedruip gereeld met pansous
.

Bedien dadelik met lekker mieliepap of dik snye brood. Die skaapkop word met die hand en knipmes ge-eet, vinger aflek lekkerte

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!