Loader

Tag: slaaie

Koljanderslaaisous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

45 ml asyn 5 ml sout 125 ml olyfolie 10 ml gemaalde koljandersaad Plaas die bestanddele in n bottel met n skroefdeksel en skud dit tot goed gemeng. Sprinkel die slaaisous net voor opdiening oor tamatie- of avokadoslaai.

Read more

Kruie-mayonnaise

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

500 ml mayonnaise 5 verpoeierde kappertjiesaad 5 ml gedroogde dragon Meng al die bestanddele goed saam en verkoel dit tot benodig. Klam rys-, aartappel- of avokadoslaai aan met die mayonnaise.

Read more

Franse kruieslaasous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

200 ml kappertjieasyn 5 ml sout 60 ml vars, gekapte pietersielie 2 knoffelhuisies, gekneus 15 ml franse mosterd 200 ml sonneblomolie 5 ml suiker Plaas al die bestanddele in n mengbak en meng goed met n draadklopper. Verkoel die sous tot nodig.

Read more

Bloukaas en Peer slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

2 groot pere 30 ml witwyn asyn 15 ml olie 2,5 ml vars gemaalde swartpeper 1 ml sout slaaiblare 125 ml gekrummelde bloukaas gekapte pekaneute Skil 1 peer, verwyder stronk en sny in blokkies. Plaas die peer en die volgende 4 bestanddele in n voedsel verwerker en meng dit tot ...

Read more

Tuna en Aspersie slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

325 ml water 16 aspersies, in stukkies gesny 2 tuna filette 2 ml sout 2 ml peper 125 ml gekapte komkommer 175 ml gekapte tamatie 45 ml rooiwyn asyn Kry die braai reg. Kook water in ‘n pan en voeg die aspersies by. Verminder die hitte en prut die aspersies ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!