Knoffel Murgbene en Roosterbrood

2013-08-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

4,155
Related Recipes:
  • Alna se Bobotie met ‘n degie

  • “Sloppy Joe” Boepensies

  • Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’

  • Bobotie Pot Pasteitjies

  • Kerrie Bakkies

Absolute trooskos..!!

8-10 murgbene lekker groottes met baie murg…
bietjie olyfolie
4 eetlepels Botter
1 groot ui fyn gekap
15 huisies knoffel, gekneus
bietjie tiemie – droog of vars
1 kop goeie rooiwyn
1 kop aftreksel
sout
gemaalde swartpeper

In lekker groot kastrol, verhit olie en botter saam, braai ui en knoffel,kruie, saam..tot lekker bruin.
Druk murgbene tussen die uiemengsel in, , plat neer teen die bodem..
Gooi ander bestanddele versigtig oor en prut matig tot murg sag en geel is, en onderaan begin vasbraai..draai versigtig om braai bruin aan onderkant, .moenie roer nie..!!. Laat rus vir so 2 min…bedien op geroosterde “french-loaf” of brood van jou keuse…
.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!