Tag: Shooters
Zoerdoef
My weergawe van die heerlike tuisgemaakte Granadilla Liqueur met pynappel kinkel <PG18> 6 x 115g Rhodes ā Granadilla Pulp 1 x 440g blikkie pynappelring – stroop gedreineer en hou eenkant 3 kop wit suiker 750ml Vodka In ‘n groot glasbak, meng suiker, Granadilla Pulp en pynappelstroop saam tot suiker opgelos ...
Read moreMelktertjies
“Melktertjies” ~ deur: HantieKotze Gebruik as ‘n likeur na ete of ‘n “shooter” Bestanddele: 1 Blik Kondensmelk 1 Blik Ideal Milk 1/2 Bottel Vodca Kaneel Metode: Gooi al die bestanddele saam in groot mengbeker of gebruik versapper dit meng net beter. Klits goed saam en bottel in gesteriliseerde 1l ...
Read moreJelly met `n twist
Jou gunsteling geur jellie. (1 pakkie) Meng dit met een koppie kookwater en koppie vodka (gin,cane,tequila kan gebruik word) Meng goed. Vul shooterglassies (hoeveelheid maak +/- 25glasies vol) Laat stol en geniet.
Read moreBLOU MAANDAG
Vryf die rand van n glas met n suurlemoen en druk dit dan in strooisuiker. Laat eenkant staan. Plaas n skep fyn ys in die glas en voeg 2 druppels blou voedselkleursel, n skoot Angostura-bitters, 1 sopie suurlemoensap en 2 sopies lietsjiesap by. Vul glas met sodawater en roer baie ...
Read moreROLLS ROYCE
fyn ys 2 dele brandewyn 2 dele sitruslikeur ( Triple Sec) 2 dele lemoensap Skep die ys in n drankiemenger. Gooi die brandewyn, likeur en lemoensap by en skud die mengsel. Syg die mengsel deur en giet dit in n kelkglas. Gesondheid..!! .
Read moreHARVEY WALLBANGER
ysblokkies 2 dele wodka of wit rum 6 dele lemoensap 10ml Galliano lemoenskyfie en maraschinokersie vir versiering Plaas die ysblokkies in n mooi lang glas. Voeg die wodka of rum en lemoensap by en roer. Voeg die Galliano oor die agterkant van n lepel versigtig in die glas sodat dit ...
Read morePepermentlikeur
250 ml suiker 250 ml kookwater 500 ml brandewyn 45 ml rum peperment geursel groen voedselkleursel Kook die water en suiker saam tot dit n draad trek as die stroop tussen twee vingers getoets word. Meng die stroop, brandewyn en rum en voeg die geursel by. Voeg die kleursel by ...
Read moreRooi mengeldrankie
ysblokkies 2 bottels rooiwyn, verkoel 45 ml sjerrie skil van 1 suurlemoen strooisuiker na smaak 350 ml sodawater, yskoud Plaas n groot mengbak in n bak met die ysblokkies en giet die rooiwyn daarin. Voeg die sjerrie, suurlemoenskil en suiker by. Haal die skil uit net voor dit geskink word ...
Read more