Sjokolade Klapper Rotse

2014-02-18
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.5 / 5)

4.5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

3,092
Related Recipes:
  • Katjiebotter en Klapper Fudge

  • Tuisgemaakte Turkse Lekkers

  • Nutella en Rice Krispies Blokkies

  • Bar One Fudge

  • Kampvuur Poeding

Lekker bederf vir die soettand:

halwe kop witsuiker *
halwe kop volroom melk *
125g botter *
1 koppie kakao *

*Voeg alles bymekaar in lekker groterige kastrol, bring tot kookpunt, en prut vir 5 min terwyl jy aanhou roer, maak seker suiker is mooi opgelos
Haal van plaat af, laat tot louwarm afkoel

Gooi nou by:
1tl vanilla essence
3 kop rou oats
2 kop klapper
8 Tennisbeskuitjies, grof gekap

Meng alles mooi deurmekaar, maak bolletjies, pak op waspapier, en plaas in yskas tot heeltemal koud…. geniet !

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!