BLOU MAANDAG

2008-10-29
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

960
Related Recipes:
  • Zoerdoef

  • Ys-Melkkoffie

  • Roomyskoffie

  • Warm sjokolade

  • Bloody Mary

Vryf die rand van n glas met n suurlemoen en druk dit dan in strooisuiker.

Laat eenkant staan.

Plaas n skep fyn ys in die glas en voeg 2 druppels blou voedselkleursel, n skoot Angostura-bitters, 1 sopie suurlemoensap en 2 sopies lietsjiesap by.

Vul glas met sodawater en roer baie liggies. Rond af met n skyfie suurlemoen.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!