Melktertjies

2014-11-05
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 30
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

30 People rated this recipe

8,369
Related Recipes:
  • Zoerdoef

  • Ys-Melkkoffie

  • Roomyskoffie

  • Warm sjokolade

  • Bloody Mary

 

“Melktertjies” ~ deur: HantieKotze

Gebruik as ‘n likeur na ete of ‘n “shooter”

Bestanddele: 1 Blik Kondensmelk
1 Blik Ideal Milk
1/2 Bottel Vodca
Kaneel

Metode:
Gooi al die bestanddele saam in groot mengbeker of gebruik versapper dit meng net beter.
Klits goed saam en bottel in gesteriliseerde 1l glasbottel.
Plaas in yskas.
Bedien in likeur glasies en strooi fyn kaneel bo-oor. Passop!!!
Dit is heerlik te heerlik………

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!