Loader

Tag: resepte

Wortelmuffins met roomkaasversiersel

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

– Dis die lekkerste Muffins – (Maak: 12) 430 g koekmeel165 g sagte bruinsuiker5 ml bakpoeier2,5 ml koeksodamespunt sout5 ml fyn kaneelkoppie oliekoppie yogurtkoppie pynappelstukke, fyn gesny2 ekstra groot eiers10 ml vanieljegeursel500 ml gerasperde wortel100 g pitlose rosyne VERSIERSEL125 g roomkaas30 g botter, teen kamertemperatuur10 ml fyngerasperde suurlemoenskil5 ml suurlemoensap5 ...

Read more

Ouma se Kul Mielie Potbrood

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

8k Koekmeel1/2k Suiker 2 Pakkies kitsgis 1 tl Sout Blikkie heelpit mielies, gedreineer, droog gedruk met skoon doek1/2k Varkvet 700 ml lou warm water Meng die droe bestanddele en vryf die vet met vingerpunte in. .Maak aan met louwater en knie vir 10minute tot glad. Laat rys, knie af Rol ...

Read more

Heuning Appels met neute en vanieljeroomys

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

100g botter125ml heuning4 appels, in groot duk ringe of skywe  gesny, skil nog aan50g haselneute50g gevlokte amandels50g pekanneutevanilla roomys Plaas die botter in ā€˜n braaipan en verhit dit op lae hitte totdat die botter begin skuim. Gooi die heuning by en laat die mengsel borrel soos lava. Maak seker dat ...

Read more

Karringmelk Beskuit

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Meng:7 koppies koekmeel6 teelepels bakpoeier1 teelepel koeksoda1 teelepel sout1/2 teelepel kremetart Klits:2 eiers2 koppies karringmelk1 koppie suiker125 g gesmelte margarien Verhit oond tot 180 CVoeg al die bestanddele bymekaarDruk in plat bakplaatBak vir halfuur en sny in blokkies. Draai beskuitjies om.Bak vir nog ‘n halfuur by 160 CDroog uit. >>>>foto: ...

Read more

APPELKOOSBOTTER OONDGEGEBAKTE SNOEK

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

In die oond net so lekker. Snoek sy eie unieke lekker smaak, met die lekker van hand eet saam brood en in spanning die grate uit te haal.vir die volgende happie heilsaamheid So gemaak Ā± 1.5 kg snoek – ontdooi3 suurlemoenekoppie appelkooskonfyt2 el vars gemmer, fyn opgekap6 knoffeltoontjies – 4 ...

Read more

Piesang en Amarula Kolwyntjies

forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Ideaal vir kosblikke, ā€˜n ligte ontbyt. of peuselhap 2 kop bruismeel2 groot eiers1 kop witsuikerĀ¼ tl soutĀ¼ tl kaneelĀ½ tl koeksoda5 baie ryp piesangs- fyngedruk2 el botter gesmelte1 tl vanielje geursel1 kop Amarula Opsioneel: versiersel het ek net ‘n blikkie karamel glad geklop en kolwyntjiesgesmeer, maar jou versiersel kan jy ...

Read more

Wors en Boontjie Kerrie met Pasteikors

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

GebakteĀ boneĀ enĀ wors soos vinkel en koljander. Heerlike pasteikors ipv kapokaartappels, maak die ;n wenner dis. Propvol proteine Wat jy benodig2 el botter80ml kookolie2 groot uie, gekap3 knoffeltoontjies, gekneus1 jalapeno rissie, gekap1 rooi soetrissie, gekap1 groen soetrissie , gekap 1 el matige kerriepoeier1 kg wors varkworsies – stukke opgesny 2 blikkies KOO ...

Read more

Brownies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Koekblik bederfies – Vinnig en maklik, elke Brownie liefhebber se droom, Bestanddele 125g Botter1 kop witsuiker1tl vanieljegeursel3 groot eiers3 el kakaopoeier 2 tl koffiepoeier 125 ml kookwater200 ml bruismeel 150 ml kookoliemespunt sout 10 blokkies donker shokolade 2 el neute flokkies shokolade / karamel stroop looproom Metodevoorerhit oond 180 C*botter ...

Read more

Milo-koekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Grootmaak Koekblik bederfies Jy het nodig:3. kop witsuiker. 3 kop bruinsuiker. 6 eiers. 750g botter by kamertemperatuur. 7 kop bruismeel. 3 kop Milo. 3 kop sjokolade splinters. 2 tl vanielje geursel SĆ³ maak mens:1. Verhit die oond tot 180Ā°C en voer twee bakplate met kleefwerende bakpapier uit.2. Klits die wit- ...

Read more

Kortpad Sjokolade-Karamel Mint Pankoek

forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Sonder fierjasies. Die koek is klam en heerlik, vinnig om aanmekaar te sit vir onverwagste soettand verspoekkies 500g Snowflake Easymix Chocolate Muffin Mix1 tl kits koffiepoeier3 groot eiers – kamertemperatuur – geskei200 ml kookolie100 ml water100 ml melk *bietjie ekstra melk Versiersel:1 blikkie Karamel Kondensmelk1 groot blok Pepermint Crisp Sjokolade ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!