Tag: pluimvee
Litchi Hoender
Litchi hoender Benodighede: 1 Lekker groot hoender in stukke gesny 1 tot 2 groot uie 2 knoffelhuisies Five spice een groot teelepel of na smaak of as jy nie het nie Gewone kerrie met anys, kaneel, kumein poeier ens Een groot eetlepel grondboontjie botter Blikkie ontpitte litchis Blikkie Klappermelk (coconut ...
Read moreHeerlike Hoender
1.5kg Hoender porsies 1 koppie Mayonaise 1 koppie Mrs Balls Blatjang (enige geur) 1 pakkie uiesop Metode Meng mayonaise, blatjang en uiesop saam tot n pasta. Plaas hoender porsies in die pasta mengsel en bedek al die hoender porsies. Plaas in oondvaste bak en bak teen 180grade C vir 1 ...
Read moreBlatjang Hoender
Vinger aflek lekker 1 Heel hoender 2 telepels kerrie (die sterkte wat jy wil gebruik) 1 kop blatjang 1 groot ui 2 eetlepels worcester sous Sout na smaak 6 knoffeltoontjes – gekneus en fyn opgekap 1 heel ui – geskil 3 el botter Voorverhit oond tot 180 C Meng die ...
Read moreKalkoen en Roosmaryn Sosatie
1 ui, fyn gekap 280 g kalkoen, in blokkies gesny Kersie tamaties 4 stewige roosmaryn takkies sout en peper na smaak 30 ml olie 250 ml groente aftreksel 30 ml bisto Verhit die oond tot 200 C. Maak gaatjies in die vleis en die tamaties met n sosatie stokkie. Ryg ...
Read moreHoender met dijon sous
4 hoenderborsies, ontbeen en ontvel en effe plat geslaan kookolie 4 el bottersout na smaak vars gemaalde swartpeper na smaak paprika na smaak sous: 200 ml mayonnaise 30 ml suurlemoensap 3 gekapte knoffeltoontjies, gekneus en fyn gekap 1 el dijon mosterd 1,25 ml gedroogde roosmaryn Sit die oond op volrooster. Strooi ...
Read moreKnoffel-Roosmaryn Hoender
8 knoffelhuisies, fyn gekap 45 ml vars roosmaryn, fyn gekap 5 ml sout 1 heel hoender, skoon gemaak kombuis tou 1 suurlemoen, in skywe gesny roosmaryn takkies Verhit die oond tot 200 C of 400 F.Bedek die pan en rak met cooking spray. Meng die knoffel, roosmaryn en die sout ...
Read moreSuurlemoen Kalkoen
45 ml koekmeelblom 2,5 ml vars gemaalde swartpeper 2 ml sout 350 g kalkoen bors, in skywe gesny 20 ml olyf olie, gehalveer 30 ml vars suurlemoensap Meng die eerste 3 bestanddele. Bedek die kalkoen met die meel mengsel, skud oortollige meel af. Verhit 10 ml olie en braai die ...
Read moreHoender met soet-kruie sous
10 ml olie 4 hoenderborsies, gehalveer en ontbeen en ontvel 65 ml kruie braai marinade 65 ml gladde ‘blackberry”konfyt 15 ml asyn 12,5 ml worcestershire sous Braai die hoender 4 minute lank aan elke kant. Meng die res van die bestanddele goed tot glad. Gooi dit oor die hoender. Laat ...
Read more