Suurlemoen Kalkoen
2007-04-12Average Member Rating
(5 / 5)
2 People rated this recipe
1,071Related Recipes:
45 ml koekmeelblom
2,5 ml vars gemaalde swartpeper
2 ml sout
350 g kalkoen bors, in skywe gesny
20 ml olyf olie, gehalveer
30 ml vars suurlemoensap
Meng die eerste 3 bestanddele. Bedek die kalkoen met die meel mengsel, skud oortollige meel af.
Verhit 10 ml olie en braai die helfte van die kalkoen vir 3 minute lank en draai dit 1 keer om.
Verwyder dit en herhaal met die oorblywende kalkoen.Gooi die suurlemoensap oor die vleis en bedien.