Oe-la-la Tuna

2017-03-14
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.5 / 5)

4.5 5 21
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

21 People rated this recipe

3,653
Related Recipes:
  • Snoek Koningskos oor die kole

  • Nog ‘n skeppie Tunatert

  • Pasta met Hoender en Sampioen Gebak

  • Macaroni-la-Vienna

  • Verrassings Vis Pakkies

Geblikte tuna altyd ’n staatmaker, die is ‘n eenpot smul randrekker !
(genoeg vir 3)

.
250 g rou macaroni
1 ui – gekap
1 groen soetrissie, klein blokkies opgekap
1 tamatie – opgekap
1 knoffeltonntjie, gekneus
50 g all gold tamatie puree
2 blikkies gevlokte tuna, gedreineer
200g gerasperde cheddar
mespunt rooi peper (cayenne peper)
gemaalde swart peper na smaak
sout na smaak
60 ml kookolie
1 el botter

.

Kook pasta soos op pakkie aangedui
Intussen verhit bietjie olie in pan, braai ui, knoffel en groenrissie tot geurig
Voeg tamatie by, roer deur en verwyder van hitte, hou eenkant
Wanneer pasta gaar en gedreineer is, gooi terug in die kastrol en oor matige hitte; roer vinnig 1 el botter deur
Voeg gebraaide uie mengsel en tamatie puree by, meng goed deur
Voeg tuna en 3/4 van die gerasperde kaas by, rooi peper, swart peper en sout na smaak
Meng deur en maak lekker warm tot kaas gesmelt is

Bedien dadelik, sprinkel met kaas en sit voor met groenslaai en broodrolletjies

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!