Anandi se Karamel Botter Koekies.

2013-08-24
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.3 / 5)

4.3 5 7
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

7 People rated this recipe

5,628
Related Recipes:
  • Biltong en Kaas Rots Beskuitjies

  • Sjokolade Hawermout Rots Koekies

  • Fluweel Koekies

  • Heuning Speserye Koekies

  • Energiestafies

Dis soos gemmer koekies, sonder di gemmer, lekker chewie!

250g botter
1 tlp vanilla geursel
30ml goue stroop
1k bruinsuiker
2 ½ kop bruismeel

VOORBEREIDING:
Verroom botter, geursel en goue stroop tot lig en romerig
Voeg suiker by en meng
Voeg meel by en meng tot ‘n deeg
Rol balletjies en plaas 5mm uit mekaar op gesmeerde bakplaat
Druk plat met vurk
Bak vir 10 to 15min op 180°

deur:Anandi De Jongh* via Facebook Boerekos Kookengeniet

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!