Loader

Tag: aandete

Hawaian Roerbraai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  700g goeie gehalte beesvleis repies. 2 Uie ~ in ringe gesny paar knoffeltoontjies ~ gekneus en gekap 1 pakkie sampioene ~ grof opgekap 3 Soet rissies (1 x rooi, 1 x geel en 1 x groen) Ā in repies opgekap 1 blikkie pynappel stukkies ~ gedreineer ~ hou sap eenkant ...

Read more

Pap en wors

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Pap en wors ~ die moderne manier: 1kg boerewors 250ml mieliemeel 625ml water koppie gerasperde Cheddarkaas blikkie tamatie-en-uiesmoor 4 et brandsous Voorverhit die oond tot 180C. Spuit of smeer ā€˜n ronde oondvaste glasbak Vou daai wors in ā€˜n sirkel en braai dit in ā€˜n verhitte pan tot bruin Verwyder van ...

Read more

Heuning en Roosmaryn Geroosterde Varkboud

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

2 kg varkboud handvol rosyne 3 tl roosmaryn swartpeper en sout na smaak 200 ml heuning 1 blik heel tamaties 200 ml appelwyn/ligte witwyn foelie Maak met ? mes diep kepies in die vetlagie tot in die vleis. Druk ? paar rosyne en roosmaryn in kepies.. Geur vleis met peper ...

Read more

Pizza Steak

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

4 x 200g Sirlion Biefstuk 8 repies spek, gaargemaak 2 groot uie 1 groen soet rissie (Green Pepper) 1 geel soet rissie 1 rooi soet rissie 6 groen pitlose olywe 6 swart pitlose olywe 15 ml botter/maragrien 30 ml olyfolie/sonneblom olie 400 g Mozarella kaas Sout en peper na smaak. ...

Read more

Drie-Kaas-Spaghetti

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 pakkie spaghetti 125 ml pietersielie, grof gekap 85g mascarpone gorgonzola sout en peper na smaak parmesaan na smaak Kook die spaghetti volgens die aanwysings op die pakkie. Dreineer en hou so n bietjie van die water. Smelt die mascarpone in n pan en krummel die gorgonzola kaas en voeg ...

Read more

Varknek met Sjerriesous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Vryf sout en fyn gemmer in die varknek in. Braai varknek in botter en olie tot bruin. Plaas in foelie met 8 halwe uitjies en bak in oond @ 200 grade vir ongeveer 1 en 1/2 tot 2 uur. Sjerriesous: 2 uie gekap 2.5 ml fyn vars knoffel Soteer in ...

Read more

Knoffel-en-kruie Biefstukke

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

4 biefstukke, vet verwyder (Ā± 200 g elk) 2,5 ml sout 2,5 ml vars gemaalde swartpeper 75 ml gemaalde knoffel 15 ml vars roosmaryn, fyn gekap Besprinkel die biefstukke met sout en peper en bedek dit goed met die knoffel en roosmaryn. Braai dit dadelik of verkoel vir 1 uur. ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!