Perskes En Heuning Boudjies

2013-06-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

1,514
Related Recipes:
  • Hoender “Strip-Sub”

  • Koffie-Cola Hoendervlerkies

  • Kerriehoender Frikkadelle

  • Blinkbek Goue Hoenderdye

  • Kerriemayo – Hoenderborsies

Bestanddele:

10 – 15 Hoenderboudjies
250 ml Blatjang
150 ml Heuning
100 ml Mayonnaise
15 ml Kerriepoeier
1 blikkie Perskeskywe
5 ml Sout
Vars gemaalde Swartpeper

So gemaak:
Voorverhit Die Oond Tot 180ºc.

Plaas Hoenderboudjies in ‘n Oondkastrol met gepaste dekssel.

Meng blatjang, heuning, mayonnaise, kerriepoeier , peper en sout saam
Gooi bo oor hoenderboudjies, sit die deksel op , (gebruik foelie om toe te maak as daar nie gepaste deksel is nie…)
Bak vir 90 min
Haal uit oond, skep oortollige olie af
Sit Perskeskywe tussenin Hoenderstukke bak nou 30 min met deksel af tot mooi goudbruin.
Bedien met heerlike groente

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!