Loader

Heuning en Roosmaryn Geroosterde Varkboud

2011-07-19
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Varkribbetjie in die oond

  • Stadig Geroosterde Varkpens met Perskes

  • Oondgeroosterde Varkpens

  • Coca-Cola Varkboudtjops

  • Heuning en Gemmer Varkboud

2 kg varkboud
handvol rosyne
3 tl roosmaryn
swartpeper en sout na smaak
200 ml heuning
1 blik heel tamaties
200 ml appelwyn/ligte witwyn
foelie

Maak met ? mes diep kepies in die vetlagie tot in die vleis. Druk ? paar rosyne en roosmaryn in kepies.. Geur vleis met peper en smeer heuning oor die vleis. Maak boud tot in foelie en plaas op ? koel plek.
Laat staan ten minste vir 12 uur lank.
Voorverhit die oond tot 180C. Geur die varkboud met sout en bedruip weer met heuning.
Plaas varkboud in oondpan bedek met foelie, blinkkant na onder, en bak oop vir 1½ uur.,
Plaas tamaties in ? versapper, voeg wyn by en verpulp. Gliet  tamatiemengsel oor vleis. Bak nog 30 minute lank oop sonder foelie,
Bedruip kort kort sousies bo – oor boud.

.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!