Tamatie en Uie Sous Vir Pap en Wors

2007-01-15
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.9 / 5)

3.9 5 16
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

16 People rated this recipe

10,220
Related Recipes:
  • Karamel Toffie Sous

  • Pienksous

  • Tzatziki

  • Kerrie Tamatie en Eiervrug(brinjal) Smoor

  • Sampioen en Biltong Sous

Bestanddele:

1 Blikkie fyn tamaties OF 5 geblanseerde tamaties
1 groterige ui
1 Pakkie Uie sop
Bisto
Sout en peper

Metode:

Braai uie tot goudbruin, voeg gekerfe tamaties by en prut vir 5 min tot alles deurwarm is. Meng die Uiesop en 3 eetlepels Bisto met ‘n 600 ml water en voeg by. Indien jy dit dikker verkies gooi meer Bisto by. Voug sout en peper by en geniet!!!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!