Tag: doopsous
Doopsous en Smere
Avo & MaasMaak avokadopeer, bietjie suurlemoensap en maaskaas saam fyn.Kaas, Appel & SultanasGerasperde kaas, gerasperde appel en sultanas op brood.Kaas & BlatjangGerasperde kaas en blatjang.Kerrie-eierDruk ´n hardgekookte eier fyn met mayonnaise, jogurt en ´n knippie kerriepoeier.Linda-broodjieFyn opgesnyde groen soetrissie en ui saam met kaas op brood waarop botter en blatjang ...
Read moreTzatziki
Koel komkommer, heerlike romerige komkommer doopsous Jy het nodig: 1 groot vars stewige engelse komkommer 5 knoffeltoontjies – gekneus en fyn gekap 500 ml ongegeurde jogurt (griekse jogurt) 5 el olyfolie 2 el wit asyn growwe varsgemaalde swart peper knippie sout So gemaak: Skil af en rasper die komkommer met ...
Read more