Loader

Tag: Afrikaans

Vrystaatse Korslose Melktert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

3 eetl gesmelte Botter3 Eiers, geskei250 ml (1 K) Suiker250 ml (1 K) Koekmeelblom5 ml (1 tl) Bakpoeier1 ml (Ā¼ tl) Sout5 ml (1 tl) Vanieljegeursel1 liter (4 K) MelkKaneelsuiker ā€¢ Voorverhit die oond tot 190C (375F)ā€¢ Klits botter, eiergele en suiker goed saam.ā€¢ Sif koekmeelblom, bakpoeier en sout saam ...

Read more

Maklike Witsous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

30ml Botter of Margarine30ml Koekmeelblom1ml Sout200ml MelkĀ“n Knippie Pepper Smelt die botter in Ā“n kastrol oor lae hitte of oor kookwater.Roer die koekmeelblom, gemeng met sout en pepper, geleidelik by die gesmellte botter tot dit glad is.(gebruik Ā“n houtlepel)Voeg die melk drupsgewys be en roer deurentyd tot die sous dik ...

Read more

Wortelmuffins met roomkaasversiersel

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

– Dis die lekkerste Muffins – (Maak: 12) 430 g koekmeel165 g sagte bruinsuiker5 ml bakpoeier2,5 ml koeksodamespunt sout5 ml fyn kaneelkoppie oliekoppie yogurtkoppie pynappelstukke, fyn gesny2 ekstra groot eiers10 ml vanieljegeursel500 ml gerasperde wortel100 g pitlose rosyne VERSIERSEL125 g roomkaas30 g botter, teen kamertemperatuur10 ml fyngerasperde suurlemoenskil5 ml suurlemoensap5 ...

Read more

Stadig Geroosterde Varkpens met Perskes

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

‘n Eenvoudige, lui maar uithaler resep, vinger aflek lekkerte ! Jy het nodig+- 1Ā½ kg Varkpens (pork belly) ā€“ spek se bolaag in repies gesny, tot teenaan die vleis410g blik KOO perskeskywe in stroopGrowwesout en Peper na smaakBotter *swaargewig foelie So gemaak:- Voorverhit oond 180C Spoel die varkpens deeglik af ...

Read more

Bobaas Melktert met Smeerkors

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Bobaas Melktert, regte ou staatmaker. So vinnig om te maak Kors:250 ml bruismeelknippie sout3el sagte botter3el witsuiker1 jumbo eierbietjie koue melk – ekstra Vulsel:1Lt volroom melk6el botter4 jumbo eiers, wit en geel geskei200 ml witsuiker1tl vanielje geursel3el koekmeel, 4 el mielieblommespunt sout200ml koue melk – ekstrafyn kaneel vir sprinkel Voorverhit ...

Read more

Biltong en Kaas Rots Beskuitjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Lekkerste peuselhappies vir om die vuur, vir die kosblik of sommer vir die lekker daarvan. Jy benodig: 1kg BruismeelKits Kaassouspoeier, 2el opgehoop (Knorr)250g Botter – yskoud1 kop gerasperde cheddar kaas1Ā½ kop fyn klam gekefde biltongĀ½tl rooipeper (cayene peper)Ā½tl Vars gemaalde swart peperbietjie melk Voorverhit oond 180C In ‘n lekker groot ...

Read more

Koel Komkommer Slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

  Lekker rou en krakerig Die slaai kan letterlik in sekondes aanmekaar geslaan word net voor ete. Kom trek ā€™n komkommer nader 1 groot engelse komkommer 1 bottel Knorr “Jogurt an Herb” Salad dressing sout en gemaalde swart peper na smaak *Hou jou Komkommer en “salad dressing” vooraf in die ...

Read more

Van Kondensmelk totĀ Karamel

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

n Nostalgiese lekkerte ! Dis ‘n lang proses, maar die wag die moeite werd, soveel lekkerder as die winkel karamel, hoe maak mens? Jy het nodig: 2 xĀ Ā blikke (397g) kondensmelk – vir soveel moeite, maak dit die moeite werd met 2 blikkies Kookwater Sit blikkies kondensmelk in ā€™n groot diep ...

Read more

Tzatziki

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Koel komkommer, heerlike romerige komkommer doopsous Jy het nodig: 1 groot vars stewige engelse komkommer 5 knoffeltoontjies – gekneus en fyn gekap 500 ml ongegeurde jogurt (griekse jogurt) 5 el olyfolie 2 el wit asyn growwe varsgemaalde swart peper knippie sout So gemaak: Skil af en rasper die komkommer met ...

Read more

“Sweet Chillie” Sous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Maklike resep en heerlik ! Bottel en BĆŖre 2 x 450g blikkie fyn appelkoos konfyt 1 x 450g blik fyn perske konfyt 2 kop kookwater 8 groot uie 10 knoffeltoontjies 15 rooi en groen gemengde brand rissies Ā½ tl rooi peper (cayenne pepper) 1 el sout 2 kop wit asyn ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!