Tag: komkommer
Tzatziki
Koel komkommer, heerlike romerige komkommer doopsous Jy het nodig: 1 groot vars stewige engelse komkommer 5 knoffeltoontjies – gekneus en fyn gekap 500 ml ongegeurde jogurt (griekse jogurt) 5 el olyfolie 2 el wit asyn growwe varsgemaalde swart peper knippie sout So gemaak: Skil af en rasper die komkommer met ...
Read moreTuisgemaakte Tartaresous:
heerlik….die tartaresous kan 2 – 3 weke in die yskas gebêre word… Jy het nodig: 250 ml mayonnaise 100 ml sandwich spread 2 agurkies, gekap 3 spruituie, gekap 15 ml gekapte pietersielie 5 ml suurlemoensap 5 ml aangemaakte Engelse mosterd 5 ml suiker 15 ml kappertjiesaad, gekap, (opsioneel) so gemaak: ...
Read moreKOMKOMMER SPANSPEKSLAAI:
1 spanspek 2 groot tamaties of hanvol klein tamaties 1 groot komkommer 1 eetlepel gekapte pietersielie l gekapte grasuie en kruisement 4 eetlepels bruin-wynasyn sout en swartpeper strooisuiker 8 el, olyfolie Sny die spanspek middeldeur, verwyder die saad en skep die vleis uit met ‘n groentesnyer of sny dit in ...
Read moreTartar Sous
Hierdie is n vinnige resep vit tartar sous wat goed gaan saam vis en seekos (calamari, prawns, hake ens. Ook lekker as dit saam met crumbed mushrooms bedien word. Bestanddele: 1 koppie Mayonaise 250ml 2 groot agurkies (gherkins) gekap in klein blokkies (gebruik 3 kleiner agurkies as jy nie ...
Read moreKoue tamatie-en-komkommersop
5 groot tamaties, geskil en gekap 1 klein komkommer, geskil 1 klein groen soetrissie, ontpit en gekap 1 ui, gekap 30 ml olyfolie 15 ml asyn 2 ml sout 2 ml vars gemaalde swartpeper 2 ml komyn Plaas al die bestanddele in n voedselverwerker en versap dit. Verkil die sop ...
Read moreKoue Komkommersop
1 groot komkommer 500 ml natuurlike jogurt of suurroom 15 ml suurlemoensap 5 ml gedroogde kruisement 5 ml dillesaad 2 ml sout vars kruisementblare vir garnering Skil die komkommer, sny dit in die lengte deur en onpit dit. Rasper dit grof. Klits die jogurt of suurroom tot heeltemal glad met ...
Read moreDeprecated: preg_replace(): Passing null to parameter #3 ($subject) of type array|string is deprecated in /home2/boerekos/public_html/wp-includes/kses.php on line 1745