Tag: dips
Tzatziki
Koel komkommer, heerlike romerige komkommer doopsous Jy het nodig: 1 groot vars stewige engelse komkommer 5 knoffeltoontjies – gekneus en fyn gekap 500 ml ongegeurde jogurt (griekse jogurt) 5 el olyfolie 2 el wit asyn growwe varsgemaalde swart peper knippie sout So gemaak: Skil af en rasper die komkommer met ...
Read moreBILTONG PATEE
BILTONG PATEE 1 Ui Gekap 1 Knoffelhuisie, gekneus Bietjie olie 1 Pakkie Sampioene, in skyfies gesny 500 Ml Fyn biltong 1 Bakkie Laevetmaaskaas ½ Koppie Laevetmayonnaise 2 Eetl Vars pietersielie, gekap Soteer ui en knoffel in olie tot sag en deurskyend en voeg sampioene by. Roerbraai tot sampioene sag is. ...
Read moreSalmmousse
500g rooi salm 60 ml asyn 60ml suurroom 12,5ml bereide peperwortel 60ml suurlemoensap 1 pakkie gelatien 5ml sout 5ml bereide mosterd 125ml room 125ml gerasperde Cheddarkaas Metode Dreineer salm, verwyder grate en vel. Vlok salm in `n mengbak met twee vurke. Maak `n pasta van die salm en asyn met ...
Read moreTuna Smeer
250 ml tuna in olie 60 ml margarien 15 ml kappertjiesade (capers) 4 repies ansjovis 1 tamatie Blaarslaai swart peper 1. Meng alles behalwe tamatie & blaarslaai saam in voedsel verwerker tot romerig. 2. Smeer oor altwee kante van Franse Baguette rol wat gehalveer is. 3. Sit so drie skywe ...
Read moreDips / smere
Avo & Maas Maak avokadopeer, bietjie suurlemoensap en maaskaas saam fyn. Kaas, Appel & Sultanas Gerasperde kaas, gerasperde appel en sultanas op brood. Kaas & Blatjang Gerasperde kaas en blatjang. Kerrie-eier Druk ´n hardgekookte eier fyn met mayonnaise, jogurt en ´n knippie kerriepoeier. Linda-broodjie Fyn opgesnyde groen soetrissie en ui ...
Read more