Loader

Recipe Type: Nageregte

Heuning Appels met neute en vanieljeroomys

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

100g botter125ml heuning4 appels, in groot duk ringe of skywe  gesny, skil nog aan50g haselneute50g gevlokte amandels50g pekanneutevanilla roomys Plaas die botter in ā€˜n braaipan en verhit dit op lae hitte totdat die botter begin skuim. Gooi die heuning by en laat die mengsel borrel soos lava. Maak seker dat ...

Read more

Wortel & Vanilla Sponspoeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Lus vir ‘n ou soetigheid, lekker middel van die maand randrekker. Heerlik klam, lekkerder hoe langer hy staan. Jy het nodig:350g wit suiker100g sagte Botter200ml melk.300g bruismeelknippie sout1 eetleepel vanilla essence1 teeleepel kaneel3 eiers2 wortels, fyn gerasper Verhit oond na 180Ā°c So gemaakSous1 eetleepel vanilla essence300ml water250g suiker Kook alles ...

Read more

Koffie & Cream Malvapoeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Ou gunsteling ‘n lekker twist ! 1 kop strooisuiker 2 x-tra groot eiers – kamertemperatuur 2 el appelkooskonfyt 2 kop koekmeel 1 tl koeksoda 1 knippie sout 3 el botter 1 el asyn 200 ml volroom melk gemeng met 1 tlĀ vanielje geursel . Vir die sous: 250 ml vars room ...

Read more

Kondensmelk Suurlemoen Yskastert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

‘n Regte Staatmaker, dit is regtig lekker (Maak 1 x 23cm ronde tert) . Vir die kors 1 pakkie tennisbekuitjjies Ā½ pakkie gemmerkoekies 125 g botter Vir die vulsel: 1 blik kondensmelk sap van 2 suurlemoene 450g ongegeurde Yoghurt 2 pakkies suurlemoenjellie 250 ml kookwater Ā½ tl vanilla essence *geklopte ...

Read more

Traditionele Melksnysels

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Koningskos vir die siel 2 kop koekmeel Ā½ tl sout yskoue water 2 eiers 8 kop volroom melk *eksta koekmeel vir sprinkel *kaneelsuiker vir strooi Breek eiers by koekmeel in en voeg sout by. Gooi bietjies yskoue water op ‘n slag by, terwyl jy meng met vurk, tot ā€˜n stywe ...

Read more

“Jam Donuts” – Oliebolle

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Ek is seker ons almal het met die bederf grootgeword Jy het nodig: 400g koekmeel 1tl sout 10g kitsgis 1tl suiker 45ml water 160ml melk 1 groot eier – geklits Ā¼ kop botter . *Olie vir diepbraai *Strooisuiker om in te rol *Konfyt van jou keuse Sif die meel, sout ...

Read more

Dubbel Sjokolade Potjie Poeding

Recipe Type: , ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Verras almal met die heerlike Dubbel Sjokoladepotjjie Poeding bederf vir langs die braaivleis vuur of op kamp ( genoeg vir 4 groot porsies) Beslag: 250g bruismeel 2 el kakao poeier 2 el milo poeier 125 ml suiker 2 eiers 3 el botter (gesmelt) 125 ml melk 1 tl vanieljegeursel mespunt ...

Read more

Suurlemoenmelktert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

‘n Lekker twist in die Melktert, dubbele lekkerte 2 Ā gunstelinge in een tert ! ..( ..lewer 1 baie groot tert) Kors 200 g botter of margarien 2 x pakkies tennis beskuitjies, fyngedruk . Suurlemoen vulsel mengsel 2 x 385 g blikkies kondensmelk 250 ml suurlemoensap . Melktertlaag 4 kop melk ...

Read more

Monster Koekie Roomys

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Vir oud en jonk, almal gaan mal wees hieroor ! . 1 lt vars room (yskoud verkieslik oornag in yskas) 1 blik volroom kondensmelk 1 el vanilla essence Ā½ tl blou kos kleursel (kyk of jy meer donkerder sou verkies, voeg nog paar druppels by) 1 pakkie oreo koekies – ...

Read more

Suurlemoen Kaaskoek in ‘n glas

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Heerlike Somer nagereg op jou vingerpunte ! Soos 1, 2, 3…….die is so eenvoudig. Krummels: 1 pakkie tennisbeskuitjies – fyn gedruk 1 el strooisuiker 3 eetl botter, gesmelt . Vulsel: 1 x 250 g roomkaas 125 ml room – baie styf geklop 1 blik kondensmelk Ā – yskoud 1/2 tl baie ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!