Recipe Type: Boerewors
Ouma se Boerewors bredie met mieliepap
trooskos !! 2 uie, gekap 80 ml olie 5 knoffeltoontjies , gekneus 1 tl matige kerriepoeier 2 gekapte tamaties 2 aartaapels in kwarte gesny 500 ml kookwater 500 g boerewors, in happie groote gesny sout na smaak Braai die ui in die olie tot sag, voeg die knoffel en kerriepoeier ...
Read moreTamatie en Boerewors Bredie
. Winters wenner !! 1 kg Goeie Boerewors – happie grootte gesny 1 blik tamatiestukke 2 eetlepels “tomato paste” 2 groot uie – opgekap 1 soet groenrissie – opgekap 1 tl knoffelsout 1 tl gedroogde tiemie Growwe gemaalde swartpeper Bietjie olie So gemaak: In lekker swaarboompan, verhit olie, en bruin ...
Read moreWorsrolpasteie
Reg in 30 min, lekker ligte ~ varsgebak middagete Smul Worsrolpasteie 2 rolle blaardeeg ~ ontdooi 6 el blatjang 8 varkworsies ~ liggies gaargemaak~ afgekoel fetakaas 2 eier, geklits Voorverhit oond tot 200 C vir afskop bak, en verlaag na180 C deur bak proses. Rol die deeg oop op ān ...
Read moreBoereworspasteitjies:
Jy het nodig: 1 rol (400 g) reg-om-te-gebruik-skilferkorsdeeg 45 ml heelkorrelmosterd 4 stukke boerewors van 15 cm elk 1 eier, geklits Voorverhit die oond tot 210 Ā°C. Rol die skilferkorsdeeg effens dunner uit op ān meelbestrooide oppervlak. Sny in vier ewe groot reghoeke. Smeer elke stuk deeg met ān lagie ...
Read morePap en wors
Pap en wors ~ die moderne manier: 1kg boerewors 250ml mieliemeel 625ml water koppie gerasperde Cheddarkaas blikkie tamatie-en-uiesmoor 4 et brandsous Voorverhit die oond tot 180C. Spuit of smeer ān ronde oondvaste glasbak Vou daai wors in ān sirkel en braai dit in ān verhitte pan tot bruin Verwyder van ...
Read moreRandrekker Wors-pastei
1 kg boerewors 3 el botter 2 uie in ringe gesny bietjie gerasperde kaas 2 blikkies koo baked beans 4 kop gaar kapok aartappel (bietjie melk, botter, sout en peper na smaak) Sny boerewors in duim lengte stukke, gooi in oondbak. Sprei uie ringe bo-oor, stip met botter hier en ...
Read moreVrydagaand Boereworspaella
Min moeite , een pot genot. Sit voor saam ‘n eenvoudige mengelslaai en lekker vars broodjie 800g goeie boerewors – duim grootte gesny 1 groot ui – ringe gesny 1 rooi soetrissie – repe gesny 1 groen soetrissie – repe gesny 1 geel soetrissie – repe gesny 6 knoffelhuisies gekneus ...
Read moreNederige Wors – Pot
My gesin se gunsteling pot, die is ān baie nederige pot.. trooskos Bietjie kookolie vir braai 2 el botter 1 kg boerewors 500 g varkworsies 1 blikkie botterbone 3 tl koekmeelblom 3 kop aftreksel van jou keuse halwe kop rooi wyn 2 el tamatiepuree 1 tl mosterdpoeier 1 el worcestersous ...
Read moreDoodeet wors-pan
Ons gunsteling enige dag van die week bederf, ………. doodeet wors-pan inderdaad ā genoeg vir 4 mense sonneblomolie 2 uie opgekap 4 knoffelhuisies gekneus 1 groot groen soetrissie grof opgekap 1 pakkie sampioene ā grof gekap 2 tl kerriepoeier 2ml borrie 600ml kookwater 15ml blatjang sout en peper na smaak ...
Read moreWarmbrakkies met Whiskey Uie, Spek en Kaas
Warmbrakkies opgedollie…. heelik..!! Jy het nodig: 8 Worsies van jou keuse, gebraai (2 per rolletjie) 4 Broodrollejties 3 medium uie, dun ringe gesny, 4 tl botter 3 tl bruinsuiker 2 et vars gemaalde swartpeper 1/3 Kop whiskey 800g Spek, opgekap en lekker krakerig gebraai sweet chilli sous Lekker gerasperde gouda ...
Read more