Loader

Recipes from Ingredient: suurlemoensap

Michael se Varkrol

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

Kom ons kyk gou of ek ‘n resep kan weergee wat julle ‘n idee kan gee wat ek hier gemaak het. Eerstens het ek gegaan en beide kante van die belly kruissnitte gemaak sodat die geure diep in die vleis kan intrek… Die vleis het ek met sout, varsgemaalde swartpeper ...

Read more

“Flamed grill” lamsrib

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

“Flamed grill” lamsrib Die lamsrib word eers geskroei en geseel oor flamme en dan stadig tot perfeksie gebraai Hout, is die belangrikste bestandeel van ‘n braaivleis, en as mens nou gelukkig genoeg was om hardekool te kon kry soos ons vandag, dan sleep mens mos ‘n heel lamsrib oor daai ...

Read more

Oudtydse Boerbeskuit

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Maak: 50-60 stukke Bereidingstyd: 11⁄2 uur, plus rys- en uitdroogtyd Baktyd: 1 uur Oondtemperatuur: 190 °C 22 g vars gis (of 10 ml aktiewe droë gis) 5 ml suiker 30 g (55 ml) koekmeel 250 g (270 ml) botter 150 ml melk 1,25 kg koekmeel, gesif gesmelte botter om oor ...

Read more

Oondgebraaide Sirloin

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Heerlike Sondag Biefstuk in die oond, met goue aartappels 2 kg beeslende (Sirloin) 3 el botter bietjie olyfolie 3 knoffelhuisies, gekneus suurlemoen se sap sout en varsgemaalde swartpeper gemengde droe kruie tinfoelie aartappels Verhit oond tot 180 °C. Vryf vleis met suurlemoensap , kruie en peper. Meng olyfolie en knoffel ...

Read more

Adri se Yskastert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Goeie ou yskastert, 15min en hy’s gemaak. Ek verander net die vrugte en jellie en gebruik die vulsel as mousse poeding vir warm somerdae Jy het nodig1 blik ingedampte melk (sit in vrieskas vir ongeveer 2 tot 4ure). Hoe kouer hoe beter. 1 pakkie suurlemoen jellie.1k kookwater. 1 blik “crushed” ...

Read more

Vinnige Yskastert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Bestanddele 1 houer gladde roomkaas 1 blik kondensmelk 1 koppie suurlemoen sap 1 gekoopte swissroll blikkie vrugte (Enige soort) ek hou van koejawels of aarbeie 1x 250ml houer vars room   Klop roomkaas, kondensmelk saam, voeg  suurlemoen sap bietjie , bietjies by terwyl jy klits saam tot die mengsel dik ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!