Loader

Recipes from Ingredient: suurlemoensap

Suurroom-Versiersel

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Jy sal nooit weer ander resep nodig kry om ʼn versiersel te maak nie , perfek vir enige Kolwynjie; Ā beste vir Wortelkoek ! 500g versiersuiker, twee keer gesif 150g Ā sagte Springbok Botter 200 ml Suurroom paar druppels suurlemoensap Metode: Klits die botter, suurroom en paar druppels suurlemoensap saam met ā€™n ...

Read more

Suurlemoenmelktert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

‘n Lekker twist in die Melktert, dubbele lekkerte 2 Ā gunstelinge in een tert ! ..( ..lewer 1 baie groot tert) Kors 200 g botter of margarien 2 x pakkies tennis beskuitjies, fyngedruk . Suurlemoen vulsel mengsel 2 x 385 g blikkies kondensmelk 250 ml suurlemoensap . Melktertlaag 4 kop melk ...

Read more

Soet Karamel Patats

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Kook met nostagie. Ouma se soet patat, hoe maak mens? 3 groot Patats, geskil en 2cm skywe opgesny 1 kop Suiker 2 el Botter 1 tl Suurlemoensap 1 kop Kookwater Gooi alles saam in een kastrol Kook tot sag en suikerwater verdamp het, en begin braai Draai hitte laag, potbraai ...

Read more

Oondgebakte Skaapkop

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

So lelik maar seker die lekkerste deel van die skaap . 1 heel skaapkop per persoon, baie mooi skoongemaak, deurgespoel met lopende koue water, droog gedruk met skoon vadoek 250 ml water 4 el botter suurlemoensap sout vars gemaalde swartpeper *swaargewig foelie So gemaak: Voorverhit die oond tot 180 C ...

Read more

Verrassings Vis Pakkies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Hierdie is trooskos vir die siel, ek eet die gereg sommer met ‘n eetlepel in een hand en broodjie in ander hand sodat ek al daai heerlike sousies kan opdep met brood . Genoeg vir 3 pakkies, pas aan vir meer vispakkies 3 groot Hake fillette – gevries 1 groot ...

Read more

Oondgebraaide Lamsboud

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

  Bestanddele: lamsboud van 2 kg, met skenkel aan indien verkies 8 knoffelhuisies, gekneus 1 el droĆ« tiemie skil en sap van 1 suurlemoen (skil baie fyn gerasper) 4 el botter 2 el olyfolie sout en varsgemaalde swartpeper na smaak *aartappels – opsioneĆ«l . . So gemaak: Voorverhit oond tot ...

Read more

Suurlemoen SoufflƩ

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Wat dink jy van hierdie suurlemoen soufflĆ© direk gebak in ‘n suurlemoen? ‘n Kombinasie van romerige, soetigheid van ‘n suurlemoentert, onweerstaanbaar! . 8 groot suurlemoene 3 eiers, geskei halweĀ koppie suiker, verdeel in 2 aparte dele 2 el koekmeel Versiersuiker Voorverhit die oond 175 C en voer ‘n bakplaat met waspapier ...

Read more

Suurlemoen en Botter Haddock – Pangebraai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Die is een van die lekkerste vis denkbaar, smaak so uniek, jy het niks meer as bietjie botter en suurlemoensap nodig om hom voor te berei nie 600g Haddock vis fillette Ā – ontdooi 6 el botter 60 ml olie gemaalde swart peper na smaak suurlemoensap Gebruik ‘n lekker swaarbodem pan ...

Read more

Chefsharkie se Kalkoenpotjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Heerlike alternatief vir ‘n potjie,Ā Hierdie resep kan ook op die stoof gemaak word.Die kalkoen kan ook vervang word met hoenderdye of met haasvleis.   250 ml koekmeelblom 5 ml sout 5 ml swartpeper 5 ml gemengde, gedroogde kruie 1.5 kg kalkoen dye en boudjies, gesny in skywe 75 ml olyfolie ...

Read more

“Flamed grill” Heel Biefstuk oor die kole

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Hoe ook al, ā€˜n heel Biefstuk braai is fantasties op die kole . 1 tot 2 kg Silveside of Sirloin Biefstuk; vroeg uit die yskas , uit sy verpakking verwyder en bring na kamertemperatuur Olyfolie 125ml Suurlemoensap 3 el Botter Swart peper en sout na smaak ***Goeie hardekool hout . ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!